Publicidade

Mateus 17

14 En toe hulle by die skare kom, gaan daar 'n man na Hom en val voor Hom op die knieë en sê:15 Here, ontferm U oor my seun, want hy is maansiek en ly swaar; want dikwels val hy in die vuur en dikwels in die water.16 En ek het hom na u dissipels gebring, en hulle kon hom nie gesond maak nie.17 Toe antwoord Jesus en sê: o Ongelowige en verdraaide geslag, hoe lank sal Ek by julle wees, hoe lank sal Ek julle verdra? Bring hom hier vir My.18 Daarop bestraf Jesus hom; en die duiwel het van hom uitgegaan, en die seun het gesond geword van daardie uur af.

Veja também

Publicidade