Publicidade

Mateus 17

20 En Jesus antwoord hulle: Deur julle ongeloof; want, voorwaar Ek sê vir julle, as julle geloof het soos 'n mosterdsaad sal julle vir hierdie berg sê: Gaan weg hiervandaan daarnatoe! en hy sal weggaan, en niks sal vir julle onmoontlik wees nie.21 Maar hierdie geslag gaan nie uit behalwe deur gebed en vas nie.

Veja também

Publicidade