Publicidade

Mateus 20

26 maar so moet dit onder julle nie wees nie; maar elkeen wat onder julle groot wil word, moet julle dienaar wees.27 En elkeen wat onder julle die eerste wil word, moet julle dienskneg wees;28 net soos die Seun van die mens nie gekom het om gedien te word nie, maar om te dien en sy lewe te gee as 'n losprys vir baie.

Publicidade

Veja também

Publicidade