Publicidade

Mateus 22

36 Meester, wat is die groot gebod in die wet?37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.38 Dit is die eerste en groot gebod.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_11-41-06-