Publicidade

Mateus 25

31 En wanneer die Seun van die mens in sy heerlikheid kom en al die heilige engele saam met Hom, dan sal Hy op sy heerlike troon sit;32 en voor Hom sal al die nasies versamel word, en Hy sal hulle van mekaar afskei soos die herder die skape van die bokke afskei;33 en Hy sal die skape aan sy regterhand en die bokke aan sy linkerhand sit.

Veja também

Publicidade