Publicidade

Mateus 28

2 En daar kom 'n groot aardbewing, want 'n engel van die Here het uit die hemel neergedaal en gekom en die steen van die opening weggerol en daarop gaan sit.3 En sy gedaante was soos weerlig en sy kleding wit soos sneeu.4 En uit vrees vir hom het die wagte gebewe en soos dooies geword.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_11-41-06-