27 Julle het gehoor dat aan die mense van die ou tyd gesê is: Jy mag nie egbreek nie.28 Maar Ek sê vir julle dat elkeen wat na 'n vrou kyk om haar te begeer, reeds in sy hart met haar egbreuk gepleeg het.
Publicidade
Mateus 5
Veja também
Publicidade