Publicidade

Mateus 5

3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele.4 Salig is die wat treur, want hulle sal vertroos word.5 Salig is die sagmoediges, want hulle sal die aarde beërwe.

Veja também

Publicidade