23 En toe Jesus in die huis van die owerste kom en die fluitspelers sien, en die skare wat te kere gaan,24 sê Hy vir hulle: Gaan weg, want die dogtertjie is nie dood nie, maar sy slaap. En hulle het Hom uitgelag.25 En nadat die skare uitgedryf was, het Hy ingegaan en haar hand gegryp; en die dogtertjie het opgestaan.
Publicidade
Mateus 9
Veja também
Publicidade