4 Daarop vra die koning my: Wat is dan jou begeerte? En ek het tot die God van die hemel gebid5 en aan die koning gesê: As die koning dit goedvind en as u dienaar welgevallig is in u oë, stuur my dan na Juda, na die stad waar my vaders begrawe lê, dat ek dit kan opbou.
Publicidade
Neemias 2
Veja também
Publicidade