Publicidade

Provérbios 24

13 Eet heuning, my seun, want dit is goed, en heuningstroop is soet teen jou verhemelte.14 Erken dat die wysheid so is vir jou siel; as jy dit vind, dan is daar 'n toekoms, en jou hoop sal nie verydel word nie.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_11-41-06-