3 want die lippe van die vreemde vrou drup heuningstroop, en haar verhemelte is gladder as olie,4 maar op die end is sy bitter soos wilde-als, soos 'n swaard aan weerskante skerp.5 Haar voete daal na die dood toe af, haar treë streef na die doderyk toe.6 Dat sy die pad na die lewe nie sou inslaan nie, wankel haar gange sonder dat sy dit weet.
Publicidade
Provérbios 5
Veja também
Publicidade