Publicidade

Provérbios 5

3 want die lippe van die vreemde vrou drup heuningstroop, en haar verhemelte is gladder as olie,4 maar op die end is sy bitter soos wilde-als, soos 'n swaard aan weerskante skerp.5 Haar voete daal na die dood toe af, haar treë streef na die doderyk toe.6 Dat sy die pad na die lewe nie sou inslaan nie, wankel haar gange sonder dat sy dit weet.7 Luister dan nou na my, julle seuns, en wyk nie af van die woorde van my mond nie.8 Hou jou weg ver van haar af, en kom nie naby die deur van haar huis nie,9 sodat jy nie jou bloei aan ander gee en jou jare aan een wat onbarmhartig is nie;

Veja também

Publicidade