Publicidade

Romanos 7

14 Want ons weet dat die wet geestelik is, maar ek is vleeslik, verkoop onder die sonde.15 Want wat ek doen, weet ek nie; want wat ek wil, dit doen ek nie, maar wat ek haat, dit doen ek.16 En as ek doen wat ek nie wil nie, dan stem ek die wet toe dat dit goed is.17 Maar nou is dit nie meer ek wat dit doen nie, maar die sonde wat in my woon.

Publicidade

Veja também

Publicidade
Romanos
Ver todos os capítulos de Romanos