Publicidade

Romanos 8

5 Want die wat vleeslik is, bedink vleeslike dinge, maar die wat geestelik is, geestelike dinge.6 Want wat die vlees bedink, is die dood, maar wat die Gees bedink, is lewe en vrede,7 omdat wat die vlees bedink, vyandskap teen God is; want dit onderwerp hom nie aan die wet van God nie, want dit kan ook nie.8 En die wat in die vlees is, kan God nie behaag nie;

Veja também

Publicidade
Romanos
Ver todos os capítulos de Romanos