Publicidade

Tiago 1

19 So dan, my geliefde broeders, elke mens moet gou wees om te hoor, stadig om te praat, stadig om toornig te word.20 Want die toorn van 'n man bewerk nie die geregtigheid voor God nie.

Veja também

Publicidade
Tiago
Ver todos os capítulos de Tiago