Publicidade

Tiago 1

2 Ag dit louter vreugde, my broeders, wanneer julle in allerhande versoekinge val,3 omdat julle weet dat die beproewing van julle geloof lydsaamheid bewerk.4 Maar die lydsaamheid moet tot volle verwerkliking kom, sodat julle volmaak en sonder gebrek kan wees en in niks kortkom nie.

Publicidade

Veja também

Publicidade
Tiago
Ver todos os capítulos de Tiago