15 As daar nou 'n broeder of suster naak is en aan die daaglikse voedsel gebrek het,16 en een uit julle sou vir hulle sê: Gaan heen in vrede, word warm, word versadig, maar julle gee hulle nie wat vir die liggaam nodig is nie -- wat baat dit?17 Net so is ook die geloof, as dit geen werke het nie, in sigself dood.
Publicidade
Tiago 2
Veja também
Publicidade