Pular para o conteúdo
Publicidade

Resultados da busca por "salvação"

71 resultados encontrados

  1. 2 Coríntios 13

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 13
    Mostrando versículos 5–13 de 13

    5Ondersoek julself of julle in die geloof is; stel julself op die proef. Of is julle nie seker van julself dat Jesus Christus in julle is nie — as julle ten minste nie verwerplik is nie!

    12Groet mekaar met 'n heilige kus. Al die heiliges groet julle.

    13Die genade van die Here Jesus Christus en die liefde van God en die gemeenskap van die Heilige Gees sy met julle almal! Amen.

  2. Números 32

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 32
    Mostrando versículos 3–36 de 42

    3Átarot en Dibon en Jaéser en Nimra en Hesbon en Eleále en Sebam en Nebo en Behon —

    35en Áterot-Sofan en Jaéser en Jógbeha

    36en Bet-Nimra en Bet-Haran, versterkte stede en skaapkrale.

  3. Lamentações 3

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 3
    Mostrando versículos 29–58 de 66

    29Laat hy sy mond in die stof steek — miskien is daar hoop!

    39Wat klaag 'n mens in sy lewe? Laat elkeen klaag oor sy sondes.

    58Resj. U, Here, verdedig my regsaak, U verlos my lewe.

  4. 1 Crônicas 6

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 6
    Mostrando versículos 6–14 de 81

    6en Ussi van Serágja; en Serágja van Mérajot;

    13en Sallum van Hilkía; en Hilkía van Asárja;

    14en Asárja van Serája; en Serája van Jósadak;

  5. Números 26

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 26
    Mostrando versículos 13–49 de 65

    13van Serag die geslag van die Sargiete; van Saul die geslag van die Sauliete.

    24van Jasub die geslag van die Jasubiete; van Simron die geslag van die Simroniete.

    49van Jeser die geslag van die Jisriete; van Sillem die geslag van die Sillemiete.

  6. Neemias 12

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 12
    Mostrando versículos 13–18 de 47

    13van Esra, Mesúllam; van Amárja, Jóhanan;

    16van Iddo, Sagaría; van Gínneton, Mesúllam;

    18van Bilga, Sámmua; van Semája, Jónatan;

  7. 2 Reis 18

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 18
    Mostrando versículos 20–34 de 37

    20Dink jy dat net lippetaal raad en dapperheid vir die oorlog is? Op wie vertrou jy nou, dat jy teen my in opstand kom?

    25Het ek nou sonder die Here opgetrek teen hierdie plek om dit te verwoes? Die Here het vir my gesê: Trek op teen hierdie land en verwoes dit.

    34Waar is die gode van Hamat en Arpad? Waar is die gode van Sefarváim, Hena en Iwa, dat hulle Samaría uit my hand kon gered het?

  8. Romanos 7

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 7
    Mostrando versículos 12–24 de 26

    12Dus is die wet heilig en die gebod is heilig en regverdig en goed.

    13Het die goeie dan vir my die dood geword? Nee, stellig nie! Maar wel die sonde, dat dit kon blyk sonde te wees, omdat dit deur die goeie vir my die dood bewerk, sodat die sonde deur die gebod uitermate sondig kon word.

    24Ek, ellendige mens! Wie sal my verlos van die liggaam van hierdie dood?

  9. Gênesis 25

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 25
    Mostrando versículos 10–15 de 34

    10die stuk grond wat Abraham van die seuns van Het gekoop het. Daar is Abraham begrawe en sy vrou Sara.

    14en Misma en Duma en Massa,

    15Hadad en Tema, Jetur, Nafis en Kedma.

  10. Salmos 100

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 100
    Mostrando versículos 1–5 de 5

    1'n PSALM. By die lofoffer.Juig voor die Here, o ganse aarde!

    2Dien die Here met blydskap; kom voor sy aangesig met gejubel.

    5Want die Here is goed; sy goedertierenheid is tot in ewigheid, en sy trou van geslag tot geslag.

  11. 1 Crônicas 1

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 1
    Mostrando versículos 3–24 de 54

    3Henog, Metúsalag, Lameg,

    22en Ebal en Abímael en Skeba,

    24SEM, Arpágsad, Selag,

  12. Romanos 9

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 9
    Mostrando versículos 1–14 de 33

    1EK spreek die waarheid in Christus, ek lieg nie — my gewete getuig saam met my in die Heilige Gees —

    5aan wie die vaders behoort en uit wie die Christus is na die vlees — Hy wat oor alles is, God, lofwaardig tot in ewigheid! Amen.

    14Wat sal ons dan sê? Is daar miskien onreg by God? Nee, stellig nie!

  13. Salmos 62

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 62
    Mostrando versículos 2–12 de 13

    2Ja, my siel is stil tot God; van Hom is my heil.

    9Vertrou op Hom altyd, o volk! Stort julle hart uit voor sy aangesig! God is 'n toevlug vir ons. Sela.

    12Een ding het God gespreek, twee is dit wat ek gehoor het: dat die sterkte aan God behoort,

  14. 1 Crônicas 7

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 7
    Mostrando versículos 13–37 de 40

    13Die seuns van Náftali was: Jágsiël en Guni en Jeser en Sallum, seuns van Bilha.

    26sy seun Láedan; sy seun Ámmihud; sy seun Elisáma;

    37Beser en Hōd en Samma en Silsa en Jitran en Beëra.

  15. Romanos 2

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 2
    Mostrando versículos 6–22 de 29

    6wat elkeen sal vergeld na sy werke:

    7aan die wat deur volharding in goeie werke heerlikheid, eer en onverganklikheid soek — die ewige lewe;

    22Jy wat sê dat 'n mens nie owerspel mag pleeg nie, pleeg jy owerspel? Jy wat 'n afsku van die afgode het, pleeg jy tempelroof?

  16. Salmos 107

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 107
    Mostrando versículos 2–26 de 43

    2Dit moet die verlostes van die Here sê, wat Hy uit die nood verlos het

    23Die wat na die see toe afdaal in skepe, wat handel drywe op die groot waters —

    26Hulle het opgerys na die hemel, neergedaal na die dieptes — hulle siel het vergaan van wee.

  17. 1 Crônicas 2

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 2
    Mostrando versículos 39–41 de 55

    39en Asárja van Heles, en Heles van Eleása;

    40en Eleása van Sísemai, en Sísemai van Sallum;

    41en Sallum van Jekámja, en Jekámja van Elisáma.

  18. Salmos 42

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 42
    Mostrando versículos 6–12 de 12

    6Wat buig jy jou neer, o my siel, en is onrustig in my? Hoop op God; want ek sal Hom nog loof — die verlossing van sy aangesig!

    10Ek wil spreek tot God: My rots, waarom vergeet U my? Waarom gaan ek in die rou deur die vyande se verdrukking?

    12Wat buig jy jou neer, o my siel, en wat is jy onrustig in my? Hoop op God, want ek sal Hom nog loof — die verlossing van my aangesig en my God!

  19. 1 Crônicas 3

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 3
    Mostrando versículos 6–20 de 24

    6Verder Jibhar en Elisáma en Elifélet

    8en Elisáma en Éljada en Elifélet, nege —

    20en Hásuba en Ohel en Berégja en Hasádja, Jusab-Hesed, vyf.

  20. Salmos 92

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 92
    Mostrando versículos 1–3 de 16

    1'n PSALM. 'n Lied vir die sabbatdag.

    2Dit is goed om die Here te loof en tot eer van u Naam te psalmsing, o Allerhoogste,

    3om in die môre u goedertierenheid te verkondig en u getrouheid in die nagte;

Léxico (correspondência exata) Semântico (correspondência relacionada) Versículos omitidos Contexto do capítulo