Pular para o conteúdo
Publicidade

Esdras 2

BIBEL1930

Lys van die eerste Jode wat saam met Serubbábel in Juda teruggekom het.

1 EN dit is die inwoners van die provinsie Juda wat opgetrek het uit die gevangenskap van die ballinge wat Nebukadnésar, die koning van Babel, na Babel weggevoer het, wat na Jerusalem en Juda teruggekeer het, elkeen na sy stad;

2 wat saam met Serubbábel, Jésua, Nehemía, Serája, Reëlája, Mórdegai, Bilsan, Mispar, Bigwai, Rehum, Baäna gekom het; die aantal manne van die volk van Israel was:

3 die kinders van Parhos, tweeduisend-eenhonderd-twee-en-sewentig;

4 die kinders van Sefátja, driehonderd-twee-en-sewentig;

5 die kinders van Arag, sewehonderd-vyf-en-sewentig;

6 die kinders van Pahat-Moab, van die kinders van Jésua en Joab, tweeduisend-agthonderd-en-twaalf;

7 die kinders van Elam, duisend-tweehonderd-vier-en-vyftig;

8 die kinders van Sattu, negehonderd-vyf-en-veertig;

9 die kinders van Sakkai, sewehonderd-en-sestig;

10 die kinders van Bani, seshonderd-twee-en-veertig;

11 die kinders van Bébai, seshonderd-drie-en-twintig;

12 die kinders van Asgad, duisend-tweehonderd-twee-en-twintig;

13 die kinders van Adoníkam, seshonderd-ses-en-sestig;

14 die kinders van Bigwai, tweeduisend-ses-en-vyftig;

15 die kinders van Adin, vierhonderd-vier-en-vyftig;

16 die kinders van Ater, van Hiskía, agt-en-negentig;

17 die kinders van Bésai, driehonderd-drie-en-twintig;

18 die kinders van Jora, honderd-en-twaalf;

19 die kinders van Hasum, tweehonderd-drie-en-twintig;

20 die kinders van Gibbar, vyf-en-negentig;

21 die kinders van Betlehem, honderd-drie-en-twintig;

22 die manne van Netófa, ses-en-vyftig;

23 die manne van Ánatot, honderd-agt-en-twintig;

24 die kinders van Asmáwet, twee-en-veertig;

25 die kinders van Kirjat-Arim, Kefíra en Béërot, sewehonderd-drie-en-veertig;

26 die kinders van Rama en Geba, seshonderd-een-en-twintig;

27 die manne van Migmas, honderd-twee-en-twintig;

28 die manne van Bet-el en Ai, tweehonderd-drie-en-twintig;

29 die kinders van Nebo, twee-en-vyftig;

30 die kinders van Magbis, honderd-ses-en-vyftig;

31 die kinders van die ander Elam, duisend-tweehonderd-vier-en-vyftig;

32 die kinders van Harim, driehonderd-en-twintig;

33 die kinders van Lod, Hadid en Ono, sewehonderd-vyf-en-twintig;

34 die kinders van Jérigo, driehonderd-vyf-en-veertig;

35 die kinders van Sénaä, drieduisend-seshonderd-en-dertig.

36 Die priesters: die kinders van Jedája, van die huis van Jésua, negehonderd-drie-en-sewentig;

37 die kinders van Immer, duisend-twee-en-vyftig;

38 die kinders van Pasgur, duisend-tweehonderd-sewen-en-veertig;

39 die kinders van Harim, duisend-en-sewentien.

40 Die Leviete: die kinders van Jésua en Kádmiël, van die kinders van Hodáwja, vier-en-sewentig.

41 Die sangers: die kinders van Asaf, honderd-agt-en-twintig.

42 Die kinders van die poortwagters: die kinders van Sallum, die kinders van Ater, die kinders van Talmon, die kinders van Akkub, die kinders van Hatíta, die kinders van Sobai, almal saam honderd-negen-en-dertig.

43 Die tempelbediendes: die kinders van Siha, die kinders van Hasúfa, die kinders van Tábbaot;

44 die kinders van Keros, die kinders van Síaha, die kinders van Padon;

45 die kinders van Lebána, die kinders van Hágaba, die kinders van Akkub;

46 die kinders van Hagab, die kinders van Samlai, die kinders van Hanan;

47 die kinders van Giddel, die kinders van Gahar, die kinders van Reája;

48 die kinders van Resin, die kinders van Nekóda, die kinders van Gassam;

49 die kinders van Ussa, die kinders van Paséag, die kinders van Bésai;

50 die kinders van Asna, die kinders van die Meüniete, die kinders van die Nefisiete;

51 die kinders van Bakbuk, die kinders van Hakúfa, die kinders van Harhur;

52 die kinders van Baslut, die kinders van Mehída, die kinders van Harsa;

53 die kinders van Barkos, die kinders van Sísera, die kinders van Temag;

54 die kinders van Nesíag, die kinders van Hatífa;

55 die kinders van die dienaars van Salomo: die kinders van Sotai, die kinders van Hassoféret, die kinders van Perúda;

56 die kinders van Jáäla, die kinders van Darkon, die kinders van Giddel;

57 die kinders van Sefátja, die kinders van Hattil, die kinders van Pogéret-Hassebáim, die kinders van Ami

58 al die tempelbediendes en die kinders van die dienaars van Salomo was driehonderd-twee-en-negentig.

59 En dit is hulle wat uit Tel-Melag, Tel-Harsa, Kerub, Addan, Immer opgetrek het, maar wat nie hulle familie en hulle afkoms kon aanwys of hulle van Israel afkomstig was nie

60 die kinders van Delája, die kinders van Tobía, die kinders van Nekóda, seshonderd- twee-en-vyftig.

61 En van die kinders van die priesters: die kinders van Habája, die kinders van Hakkos, die kinders van Barsíllai, wat uit die dogters van Barsíllai, die Gileadiet, 'n vrou geneem het en na hulle naam genoem is.

62 Hulle het hul stamboom gesoek onder die wat in die register opgeneem is, maar dit was nie te vinde nie; daarom is hulle onbevoeg verklaar vir die priesterskap.

63 En die goewerneur het aan hulle gesê dat hulle nie mag eet van die hoogheilige gawes nie, totdat 'n priester sou optree met Urim en Tummim.

64 Die hele vergadering saam was twee-en-veertigduisend-driehonderd-en-sestig,

65 behalwe hulle slawe en hulle slavinne; dié was seweduisend-driehonderd-sewen-en-dertig. En hulle het tweehonderd sangers en sangeresse gehad.

66 Hulle perde was sewehonderd-ses-en-dertig; hulle muile, tweehonderd-vyf-en-veertig;

67 hulle kamele, vierhonderd-vyf-en-dertig; esels, sesduisend-sewehonderd-en-twintig.

68 En van die familiehoofde het, toe hulle by die huis van die Here kom wat in Jerusalem is, vrywillig gegee vir die huis van God om dit weer op te rig op sy plek.

69 Na hul vermoë het hulle bygedra tot die fonds van die werk: in goud een-en-sestigduisend dragmes, en in silwer vyfduisend mines en honderd priesterrokke.

70 So het dan die priesters en die Leviete en van die volk en die sangers en die poortwagters en die tempelbediendes in hulle stede gaan woon, en die hele Israel in húlle stede.

1 Dette var de menn fra landskapet Juda {de. Judas rike, som dengang var et landskap i det persiske rike} som drog hjem fra fangenskapet i det fremmede land(-)de som kongen i Babel Nebukadnesar hadde bortført til Babel, og som nu vendte tilbake til Jerusalem og Juda, hver til sin by, 2 de som fulgte med Serubabel, Josva, Nehemias, Seraja, Re’laja, Mordekai, Bilsan, Mispar, Bigvai, Rehum og Ba’na. -Dette var tallet mennene av Israels folk: 3 Paros’barn, to tusen et hundre og to og sytti; 4 Sefatjas barn, tre hundre og to og sytti; 5 Arahs barn, syv hundre og fem og sytti; 6 Pahat-Moabs barn av Josvas og Joabs efterkommere, to tusen åtte hundre og tolv; 7 Elams barn, tusen to hundre og fire og femti; 8 Sattus barn, ni hundre og fem og firti; 9 Sakkais barn, syv hundre og seksti; 10 Banis barn, seks hundre og to og firti; 11 Bebais barn, seks hundre og tre og tyve; 12 Asgads barn, tusen to hundre og to og tyve; 13 Adonikams barn, seks hundre og seks og seksti; 14 Bigvais barn, to tusen og seks og femti; 15 Adins barn, fire hundre og fire og femti; 16 Aters barn av Esekias’ætt, åtte og nitti; 17 Besais barn, tre hundre og tre og tyve; 18 Joras barn, hundre og tolv; 19 Hasums barn, to hundre og tre og tyve; 20 Gibbars barn, fem og nitti; 21 Betlehems barn, {de. folk fra Betlehem} hundre og tre og tyve; 22 Netofas menn, seks og femti; 23 Anatots menn, hundre og åtte og tyve; 24 Asmavets barn, to og firti; 25 Kirjat-Arims, Kefiras og Be’rots barn, syv hundre og tre og firti; 26 Ramas og Gebas barn, seks hundre og en og tyve; 27 Mikmas’menn, hundre og to og tyve; 28 Betels og Ais menn, to hundre og tre og tyve; 29 Nebos barn, to og femti; 30 Magbis’barn, hundre og seks og femti; 31 den annen Elams barn, tusen to hundre og fire og femti; 32 Harims barn, tre hundre og tyve; 33 Lods, Hadids og Onos barn, syv hundre og fem og tyve; 34 Jerikos barn, tre hundre og fem og firti; 35 Sena’s barn, tre tusen og seks hundre og tretti.

36 Av prestene: Jedajas barn av Josvas hus, ni hundre og tre og sytti;

37 Immers barn, tusen og to og femti; 38 Pashurs barn, tusen to hundre og syv og firti; 39 Harims barn, tusen og sytten. 40 Av levittene: Josvas og Kadmiels barn av Hodavjas efterkommere, fire og sytti.

41 Av sangerne: Asafs barn, hundre og åtte og tyve.

42 Av dørvokternes barn: Sallums barn, Aters barn, Talmons barn, Akkubs barn, Hatitas barn, Sobais barn(-)i alt hundre og ni og tretti.

43 Av tempeltjenerne: Sihas barn, Hasufas barn, Tabbaots barn,

44 Keros’barn, Siahas barn, Padons barn, 45 Lebanas barn, Hagabas barn, Akkubs barn, 46 Hagabs barn, Samlais barn, Hanans barn, 47 Giddels barn, Gahars barn, Reajas barn, 48 Resins barn, Nekodas barn, Gassams barn, 49 Ussas barn, Paseahs barn, Besais barn, 50 Asnas barn, Me’nims barn, Nefisims barn, 51 Bakbuks barn, Hakufas barn, Harhurs barn, 52 Basluts barn, Mehidas barn, Harsas barn, 53 Barkos’barn, Siseras barn, Tamahs barn, 54 Nesiahs barn, Hatifas barn. 55 Av Salomos tjeneres barn: Sotais barn, Hassoferets barn, Perudas barn,

56 Ja’las barn, Darkons barn, Giddels barn, 57 Sefatjas barn, Hattils barn, Pokeret-Hassebams barn, Amis barn. 58 Alle tempeltjenerne og Salomos tjeneres barn var tilsammen tre hundre og to og nitti. 59 Og dette var de som drog hjem fra Tel-Melah, Tel-Harsa, Kerub, Addan og Immer, men ikke kunde opgi sin familie og sin ætt, eller om de var av Israel: 60 Delajas barn, Tobias’barn, Nekodas barn, seks hundre og to og femti, 61 og av prestenes barn: Habajas barn, Hakkos’barn, Barsillais barn, han som hadde tatt en av gileaditten Barsillais døtre til hustru og var blitt opkalt efter dem.

62 Disse lette efter sine ættelister, men de fantes ingensteds opskrevet; de blev da utelukket fra prestedømmet som uverdige dertil, 63 og stattholderen {Serubabel.} sa til dem at de ikke skulde ete av det høihellige, før det fremstod en prest med urim og tummim.

64 Hele menigheten var i alt to og firti tusen tre hundre og seksti

65 foruten deres tjenere og tjenestepiker, som var syv tusen tre hundre og syv og tretti. De hadde også med sig to hundre sangere og sangerinner. 66 De hadde syv hundre og seks og tretti hester, to hundre og fem og firti mulesler, 67 fire hundre og fem og tretti kameler og seks tusen syv hundre og tyve asener. 68 Nogen av familiehodene gav, da de kom til Herrens hus i Jerusalem, frivillige gaver til Guds hus, det kunde gjenreises sitt gamle sted;

69 efter sin evne gav de til arbeidskassen: en og seksti tusen dariker {en persisk mynt.} i gull og fem tusen miner i sølv; dessuten hundre prestekjortler. 70 Både prestene og levittene og nogen av det menige folk og sangerne og dørvokterne og tempeltjenerne bosatte sig i sine byer, og hele Israel ellers bodde i sine byer.

Veja também