Pular para o conteúdo
Publicidade

Isaías 36

BIBEL1930

Jerusalem word opgeëis deur Sánherib.

1 EN in die veertiende jaar van koning Hiskía het Sánherib, die koning van Assirië, opgetrek teen al die versterkte stede van Juda en dit verower.

2 Toe stuur die koning van Assirië die rábsake uit Lagis na Jerusalem, na koning Hiskía met 'n swaar leër; en hy het gaan staan by die watervoor van die Boonste Dam, by die grootpad van die Bleikveld.

3 Daarop gaan Éljakim, die seun van Hilkía, wat oor die paleis was, en Sebna, die skrywer, en Joa, die seun van Asaf, die kanselier, na hom toe uit.

4 En die rábsake vir hulle: tog aan Hiskía: So spreek die groot koning, die koning van Assirië: Wat is dit vir 'n vertroue wat jy koester?

5 Jy dink: Net 'n woord van die lippe is raad en dapperheid vir die oorlog. Op wie vertrou jy nou, dat jy teen my in opstand kom?

6 Kyk, jy vertrou op dié geknakte rietstok, op Egipte, wat, as iemand daarop leun, in sy hand ingaan en dit deurboor; so is Farao, die koning van Egipte, vir almal wat op hom vertrou.

7 Maar as jy vir my : Ons vertrou op die Here onse God is dit nie Hy wie se hoogtes en wie se altare Hiskía verwyder het nie deur aan Juda en Jerusalem te : Voor hierdie altaar moet julle buig?

8 Nou dan, wed tog met my heer, die koning van Assirië, en ek sal jou tweeduisend perde gee as jy vir jou ruiters daarop kan lewer.

9 Hoe sal jy dan die aanval van 'n enkele goewerneur van my heer se geringste dienaars kan afslaan? Maar jy vertrou op Egipte vir strydwaens en perderuiters!

10 Het ek dan nou sonder die Here teen hierdie land opgetrek om dit te verwoes? Die Here het vir my gesê: Trek op teen hierdie land en verwoes dit.

11 Toe Éljakim en Sebna en Joa vir die rábsake: Praat tog met u dienaars Aramees, want ons verstaan dit; en moenie met ons Joods praat voor die ore van die manskappe wat op die muur is nie.

12 Maar die rábsake het gesê: Het my heer my na jou heer en na jou gestuur om hierdie woorde te spreek? Is dit nie na die manne wat op die muur sit, dat hulle hul eie drek kan eet en hul eie water kan drink saam met julle nie?

13 Toe gaan die rábsake staan en roep hardop in die Joodse taal en : Hoor die woorde van die groot koning, die koning van Assirië!

14 So die koning: Laat Hiskía julle nie bedrieg nie, want hy sal julle nie kan red nie.

15 En Hiskía moet julle nie op die Here laat vertrou nie deur te : Die Here sal ons sekerlik red; hierdie stad sal nie in die hand van die koning van Assirië oorgegee word nie.

16 Luister nie na Hiskía nie; want so die koning van Assirië: Sluit met my vriendskap en trek uit na my toe en eet elkeen van sy wingerdstok en elkeen van sy vyeboom en drink elkeen die water van sy put,

17 totdat ek kom en julle meeneem na 'n land soos julle land, 'n land van koring en mos, 'n land van brood en wingerde.

18 Laat Hiskía julle nie verlei nie deur te : Die Here sal ons red! Het die gode van die nasies elkeen sy land gered uit die hand van die koning van Assirië?

19 Waar is die gode van Hamat en Arpad? Waar die gode van Sefarváim? En het hulle miskien Samaría gered uit my hand?

20 Wie is daar onder al die gode van hierdie lande wat hulle land gered het uit my hand, dat die Here Jerusalem uit my hand sou red?

21 Maar hulle het stilgebly en hom niks geantwoord nie; want dit was die bevel van die koning: Julle moet hom nie antwoord nie.

22 Toe het Éljakim, die seun van Hilkía, wat oor die paleis was, en Sebna, die skrywer, en Joa, die seun van Asaf, die kanselier, met geskeurde klere by Hiskía gekom en hom die woorde van die rábsake te kenne gegee.

1 I kong Esekias’fjortende år drog kongen i Assyria Sankerib op imot alle Judas faste byer og inntok dem. 2 ongen i Assyria sendte Rabsake med en stor hær fra Lakis til Jerusalem mot kong Esekias; han stanset ved vannledningen fra den øvre dam, ved allfarveien til Vaskervollen. 3 Da gikk slottshøvdingen Eljakim, Hilkias’sønn, ut til ham sammen med statsskriveren Sebna og historieskriveren Joah, Asafs sønn. 4 Og Rabsake sa til dem: Si til Esekias: sier den store konge, kongen i Assyria: Hvad er det for en trygghet som er kommet over dig?

5 Jeg sier: Bare tomme ord er det du sier : Her er innsikt og styrke nok til krig. Til hvem setter du da din lit, siden du har gjort oprør mot mig? 6 Vel, du setter din lit til Egypten, denne knekkede rørstav, som når en støtter sig den, går inn i hans hånd og gjennemborer den; således er kongen i Egypten Farao for alle dem som setter sin lit til ham. 7 Men sier du til mig: Vi setter vår lit til Herren vår Gud-er det da ikke hans offerhauger og altere Esekias har tatt bort, da han sa til Juda og Jerusalem: For dette alter skal I tilbede? 8 Men gjør nu et veddemål med min herre, kongen i Assyria: Jeg vil gi dig to tusen hester om du kan dig folk til å ride dem. 9 Hvorledes skulde du da kunne drive tilbake en eneste stattholder, en av min herres ringeste tjenere? Derfor setter du din lit til Egypten og håper å vogner og hestfolk derfra. 10 Mener du da at jeg har draget op mot dette land for å ødelegge det, uten at Herren har villet det? Nei, Herren har selv sagt til mig: Dra op mot dette land og ødelegg det!

11 Da sa Eljakim og Sebna og Joah til Rabsake: Tal til dine tjenere syrisk, for vi forstår det sprog, og tal ikke til oss jødisk, folket som står muren, hører det!

12 Men Rabsake svarte: Er det til din herre og til dig min herre har sendt mig for å tale disse ord? Er det ikke til de menn som sitter muren og ete sitt eget skarn og drikke sitt eget vann likesom I selv?

13 Og Rabsake trådte frem og ropte med høi røst jødisk og sa: Hør den store konges, den assyriske konges ord! 14 sier kongen: La ikke Esekias narret eder! For han makter ikke å redde eder. 15 Og la ikke Esekias eder til å sette eders lit til Herren, idet han sier: Herren vil redde oss, denne by skal ikke gis i kongen av Assyrias hånd. 16 Hør ikke Esekias! For sier kongen i Assyria: Gjør fred med mig og kom ut til mig, skal I ete hver av sitt vintre og av sitt fikentre og drikke hver av vannet i sin brønn, 17 til jeg kommer og henter eder til et land som ligner eders land, et land med korn og most, et land med brød og vingårder. 18 La ikke Esekias forføre eder og si: Herren vil redde oss! Har vel nogen av folkenes guder reddet sitt land av kongen i Assyrias hånd? 19 Hvor er Hamats og Arpads guder? Hvor er Sefarva’ms guder? Har vel Samarias guder reddet det av min hånd? 20 Hvem er det blandt alle disse lands guder som har reddet sitt land av min hånd, Herren skulde redde Jerusalem av min hånd? 21 Men de tidde og svarte ham ikke et ord; for kongens bud lød : I skal ikke svare ham. 22 kom slottshøvdingen Eljakim, Hilkias’sønn, og statsskriveren Sebna og historieskriveren Joah, Asafs sønn, til Esekias med sønderrevne klær og meldte ham hvad Rabsake hadde sagt.

Veja também