Pular para o conteúdo
Publicidade

Miquéias 4

BIBEL1930

Belofte van heil en seën in die Messiaanse tyd.

1 EN aan die einde van die dae sal die berg van die huis van die Here vasstaan op die top van die berge en verhewe wees bo die heuwels, en die volke sal daarheen toestroom.

2 En baie nasies sal heengaan en : Kom, laat ons optrek na die berg van die Here en na die huis van die God van Jakob, dat Hy ons in sy weë kan leer en ons in sy paaie kan wandel. Want uit Sion sal die wet uitgaan en die woord van die Here uit Jerusalem.

3 En Hy sal oordeel tussen baie volke en regspreek vir magtige nasies tot in die verte; en hulle sal van hul swaarde pikke smee en van hul spiese snoeimesse; nie meer sal nasie teen nasie die swaard ophef nie, en hulle sal nie meer leer om oorlog te voer nie.

4 Maar hulle sal sit elkeen onder sy wingerdstok en onder sy vyeboom, sonder dat iemand hulle verskrik; want die mond van die Here van die leërskare het dit gespreek.

5 Want al die volke mag wandel elkeen in die naam van sy god, maar óns sal wandel in die Naam van die Here onse God vir ewig en altoos.

6 In dié dag, spreek die Here, wil Ek versamel die wat kreupel is, en bymekaarmaak wat verdryf was, en die wat Ek kwaad aangedoen het.

7 Dan sal Ek die wat kreupel was, tot 'n oorblyfsel maak en wat ver verwyder was, tot 'n magtige nasie. En die Here sal koning wees oor hulle op die berg Sion, van nou af tot in ewigheid.

8 En jy, Skaapstoring, Heuwel van die dogter van Sion, na jou sal dit kom, ja, die vroeëre heerskappy sal kom, die koningskap vir die dogter van Jerusalem.

9 Waarom skreeu jy nou so hard? Is daar geen koning in jou nie? Of het jou raadgewer omgekom, sodat smart jou aangegryp het soos van een wat baar?

10 Krimp inmekaar en bring voort, o dogter van Sion, soos een wat baar! Want nou sal jy die stad verlaat en op die veld gaan woon; en jy sal in Babel aankom dáár sal jy gered word, dáár sal die Here jou verlos uit die hand van jou vyande.

11 En nou is daar baie nasies teen jou versamel wat : Laat haar ontheilig word, en laat ons met welgevalle neersien op Sion.

12 Maar hulle ken nie die gedagtes van die Here nie en verstaan nie sy besluit nie, dat Hy hulle versamel het soos gerwe op die dorsvloer.

13 Staan op en dors, o dogter van Sion! Want Ek sal jou horing yster maak en jou kloue koper, en jy sal baie volke fyn trap; en jy sal hulle onregverdige wins aan die Here toewy en hulle rykdom aan die Here van die ganse aarde.

14 Nou sal jy by hope bymekaar moet kom, o dogter van krygsbendes; die vyand het 'n wal teen ons opgegooi; met 'n stok slaan hulle die regeerder van Israel op die kakebeen.

1 Men det skal skje i de siste dager, da skal fjellet der Herrens hus står, være grunnfestet toppen av fjellene, og høit hevet skal det være over alle høider; og folkeslag skal strømme op det. 2 Og mange hedningefolk skal avsted og si: Kom, la oss op til Herrens berg og til Jakobs Guds hus, han kan lære oss sine veier, og vi ferdes hans stier! For fra Sion skal lov utgå, og Herrens ord fra Jerusalem. 3 Og han skal dømme mellem mange folkeslag og skifte rett for veldige hedningefolk helt til de fjerneste land, og de skal smi sine sverd om til hakker og sine spyd til vingårdskniver; folkene skal ikke lenger løfte sverd mot hverandre og ikke mere lære å føre krig,

4 men de skal sitte hver under sitt vintre og sitt fikentre, og ingen skal skremme dem; for Herrens, hærskarenes Guds munn har talt. 5 For alle folkene vandrer hvert i sin guds navn; men vi vandrer i Herrens, vår Guds navn evindelig og alltid. 6 den dag, sier Herren, vil jeg samle de haltende og sanke sammen de bortdrevne og dem jeg har faret ille med, 7 og jeg vil la de haltende bli i live som en rest og gjøre de langt bortdrevne til et tallrikt folk. Og Herren skal være konge over dem Sions berg fra nu og til evig tid.

8 Og du hjordens tårn, {kongeborgens tårn} du Sions datters haug! Til dig skal det , ja, det skal komme det forrige herredømme, kongedømmet over Jerusalems datter.

9 Hvorfor skriker du nu høit? Er det da ingen konge i dig, eller er din rådgiver omkommet, siden veer har grepet dig som den fødende kvinnes? 10 Vri dig og jamre dig, Sions datter, som en fødende kvinne! For nu du dra ut av byen og bo ute marken, og du skal komme like til Babel. Der skal du bli utfridd, der skal Herren løse dig ut av dine fienders hånd. 11 Nu har mange folkeslag samlet sig mot dig, og de sier: Måtte det bli vanhelliget, våre øine kan se med lyst Sion!

12 Men de kjenner ikke Herrens tanker og forstår ikke hans råd, at han har samlet dem som kornbånd til treskeplassen. 13 Stå op og tresk, du Sions datter! For ditt horn vil jeg gjøre til jern, og dine klover vil jeg gjøre til kobber, og du skal knuse mange folk, og jeg vil lyse deres rov i bann til Herren og deres gods til all jordens herre.

Veja também

Miquéias
Ver todos os capítulos de Miquéias