15en Jibhar en Elisúa en Nefeg en Jáfia,
16en Elisáma en Éljada en Elifélet.
31 resultados encontrados
15en Jibhar en Elisúa en Nefeg en Jáfia,
16en Elisáma en Éljada en Elifélet.
16Wat die regverdige verwerf, is vir die lewe; die inkomste van die goddelose is tot sonde.
24Waar die goddelose bang voor is — dit kom oor hom; maar die begeerte van die regverdiges vervul Hy.
28Die verwagting van die regverdiges is vreugde, maar die hoop van die goddelose vergaan.
1'n PSALM van Dawid.Die Here is my lig en my heil: vir wie sou ek vrees? Die Here is die toevlug van my lewe: vir wie sou ek vervaard wees?
8Van U sê my hart: Soek my aangesig! Ek soek u aangesig, o Here!
14Wag op die Here! Wees sterk en laat jou hart sterk wees! Ja, wag op die Here!
1MY gees is verward, my dae is uitgeblus, die graf wag op my.
13As ek hoop op die doderyk as my huis; in die duisternis my bed uitsprei,
15waar is dan my verwagting? Ja, my verwagting, wie ontdek dit?
1VIR die musiekleier. 'n Onderwysing van die kinders van Korag.
6Wat buig jy jou neer, o my siel, en is onrustig in my? Hoop op God; want ek sal Hom nog loof — die verlossing van sy aangesig!
12Wat buig jy jou neer, o my siel, en wat is jy onrustig in my? Hoop op God, want ek sal Hom nog loof — die verlossing van my aangesig en my God!
7By die dood van 'n goddelose mens gaan sy hoop tot niet, en die verwagting van die roekelose het vergaan.
23Die begeerte van die regverdiges is net ten goede, maar die hoop van die goddelose is 'n strafgerig van toorn.
31As die regverdige op aarde vergelding ontvang, hoeveel te meer die goddelose en die sondaar!
5Want U is my verwagting, Here Here, my vertroue van my jeug af.
14Maar ék sal altyddeur hoop en al u lof vermeerder.
21Vermeerder my grootheid, en wend U om en troos my.
13Die arme en die man wat verdruk, ontmoet mekaar, die Here verlig altwee se oë.
20Het jy 'n man gesien wat haastig is in sy woorde? Vir 'n dwaas is daar meer hoop as vir hom.
25Die vrees vir die mens span 'n strik; maar hy wat op die Here vertrou, sal beskut word.
6Wees net maar stil tot God, my siel, want van Hom is my verwagting!
9Vertrou op Hom altyd, o volk! Stort julle hart uit voor sy aangesig! God is 'n toevlug vir ons. Sela.
11Vertrou nie op verdrukking en bou geen ydele hoop op rowery nie; as die vermoë aangroei, sit daar die hart nie op nie!
4Hoogheid van oë en trotsheid van hart — die glans van die goddelose is sonde.
23Hy wat sy mond en sy tong bewaar, bewaar sy siel van benoudhede.
24'n Vermetele, 'n trotsaard word 'n spotter genoem, een wat in oormaat van vermetelheid handel.
1'n BEDEVAARTSLIED.Uit die dieptes roep ek U aan, o Here!
5Ek wag op die Here; my siel wag, en ek hoop op sy woord.
6My siel wag op die Here meer as wagters op die môre, wagters op die môre.