Pular para o conteúdo
Publicidade

Resultados da busca por "esperança"

31 resultados encontrados

  1. 1 Coríntios 13

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 13
    Mostrando versículos 7–13 de 13

    7Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles.

    13En nou bly geloof, hoop, liefde — hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde.

  2. Provérbios 26

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 26
    Mostrando versículos 3–16 de 28

    3'n Sweep is vir die perd, 'n toom vir die esel en 'n roede vir die rug van die dwase.

    12Het jy 'n man gesien wat wys is in sy eie oë? Daar is meer hoop vir 'n dwaas as vir hom.

    16Die luiaard is wyser in sy eie oë as sewe wat verstandig antwoord.

  3. Efésios 4

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 4
    Mostrando versículos 2–5 de 32

    2met alle nederigheid en sagmoedigheid, met lankmoedigheid, terwyl julle mekaar in liefde verdra

    4Dit is een liggaam en een Gees, soos julle ook geroep is in een hoop van julle roeping;

    5een Here, een geloof, een doop,

  4. Salmos 39

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 39
    Mostrando versículo 8 de 14

    8En nou, wat verwag ek, o Here? My hoop is op U.

  5. Provérbios 13

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 13
    Mostrando versículos 12–21 de 25

    12'n Uitgestelde hoop maak die hart siek; maar 'n wens wat uitkom, is 'n lewensboom.

    17'n Goddelose boodskapper val in die ongeluk, maar 'n betroubare boodskapper is 'n gerusstelling.

    21Die onheil vervolg die sondaars, maar Hy sal die regverdiges met goed vergelde.

  6. Atos 26

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 26
    Mostrando versículos 6–27 de 32

    6En nou staan ek tereg oor die hoop op die belofte wat aan die vaders deur God gedoen is,

    8Wat? Word dit by u as ongelooflik beskou dat God die dode opwek?

    27Glo u die profete, koning Agríppa? Ek weet dat u glo.

  7. Josué 15

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 15
    Mostrando versículos 29–52 de 63

    29Báäla en Ijjim en Esem,

    42Libna en Eter en Asan,

    52Arab en Duma en Esean,

  8. Lamentações 3

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 3
    Mostrando versículos 25–29 de 66

    25Tet. Goed is die Here vir die wat op Hom hoop, vir die siel wat Hom soek.

    26Dit is goed om in stilheid te hoop op die hulp van die Here.

    29Laat hy sy mond in die stof steek — miskien is daar hoop!

  9. 1 Crônicas 14

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 14
    Mostrando versículos 5–7 de 17

    5en Jibhar en Elisúa en Elpélet

    6en Noga en Nefeg en Jáfia

    7en Elisáma en Beëljada en Elifélet.

  10. Neemias 12

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 12
    Mostrando versículos 6–33 de 47

    6Semája en Jójarib, Jedája,

    13van Esra, Mesúllam; van Amárja, Jóhanan;

    33en Asárja, Esra en Mesúllam,

  11. Romanos 5

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 5
    Mostrando versículos 2–5 de 21

    2deur wie ons ook deur die geloof die toegang verkry het tot hierdie genade waarin ons staan; en ons roem in die hoop op die heerlikheid van God.

    4en die lydsaamheid beproefdheid en die beproefdheid hoop;

    5en die hoop beskaam nie, omdat die liefde van God in ons harte uitgestort is deur die Heilige Gees wat aan ons gegee is.

  12. Gálatas 5

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 5
    Mostrando versículos 5–22 de 26

    5Want óns verwag deur die Gees uit die geloof die geregtigheid waarop ons hoop.

    20afgodery, towery, vyandskap, twis, jaloersheid, toornigheid, naywer, tweedrag, partyskap;

    22Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing.

  13. Salmos 43

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 43
    Mostrando versículo 5 de 5

    5Wat buig jy jou neer, o my siel, en wat is jy onrustig in my? Hoop op God, want ek sal Hom nog loof — die verlossing van my aangesig en my God!

  14. 1 Crônicas 8

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 8
    Mostrando versículos 4–22 de 40

    4en Abisúa en Naäman en Ahóag

    15en Sebádja en Arad en Eder

    22en Jispan en Eber en Éliël

  15. Jó 6

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 6
    Mostrando versículos 8–26 de 30

    8AG, mag my bede maar uitkom, en mag God my verwagting maar gee!

    11Wat is my krag, dat ek sou kan wag; en wat my uiteinde, dat ek geduldig sou wees?

    26Dink julle om woorde te bestraf? Maar die woorde van 'n wanhopige is vir die wind!

  16. Romanos 12

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 12
    Mostrando versículos 7–15 de 21

    7is dit profesie, na die maat van die geloof; of bediening, in die werk van bediening; of wie leer, in die lering;

    12verbly julle in die hoop; wees geduldig in die verdrukking; volhard in die gebed.

    15wees bly met die wat bly is, en ween met die wat ween;

  17. Jó 8

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 8
    Mostrando versículos 5–19 de 22

    5As jý na God soek en die Almagtige om genade smeek,

    14sy hoop is afgesny en die voorwerp van sy vertroue is 'n spinnerak.

    19Kyk, dit is die vreugde van sy lewensweg, en uit die stof spruit daar ander uit!

  18. Números 11

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 11
    Mostrando versículos 6–19 de 35

    6Maar nou is ons siel dor; daar’s glad niks nie: net die manna is voor ons oë.

    7Die manna was soos koljandersaad, en dit het gelyk na balsemgom.

    19Julle sal nie een dag of twee dae eet nie, of vyf dae of tien dae of twintig dae nie —

  19. Neemias 10

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 10
    Mostrando versículos 2–25 de 39

    2Serája, Asárja, Jeremia,

    11Miga, Rehob, Hasábja,

    25Rehum, Hasábna, Maäséja,

  20. Mateus 12

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 12
    Mostrando versículos 8–34 de 50

    8want die Seun van die mens is Here óók van die sabbat.

    21En op sy Naam sal die heidene hoop.

    34Addergeslag, hoe kan julle goeie dinge praat terwyl julle sleg is? Want uit die oorvloed van die hart praat die mond.

Léxico (correspondência exata) Semântico (correspondência relacionada) Versículos omitidos Contexto do capítulo