Pular para o conteúdo
Publicidade

Atos 23

OTTT

1 EN Paulus het die op die Raad gehou en gesê: Broeders, ek het met 'n volkome goeie gewete voor God gewandel tot op hierdie dag.

2 Maar die hoëpriester Ananías het bevel gegee aan die wat by hom staan, om hom op die mond te slaan.

3 Toe Paulus vir hom: God sal u slaan, gewitte muur! U sit tog om my volgens die wet te oordeel, en beveel u in stryd met die wet dat ek geslaan moet word?

4 En die wat daarby staan, : Skel jy die hoëpriester van God uit?

5 Daarop Paulus: Ek het nie geweet, broeders, dat hy hoëpriester is nie, want daar staan geskrywe: Van 'n owerste van jou volk mag jy nie kwaad spreek nie.

6 En omdat Paulus geweet het dat die een deel uit Sadduseërs en die ander uit Fariseërs bestaan, het hy in die Raad uitgeroep: Broeders, ek is 'n Fariseër, die seun van 'n Fariseër. Oor die hoop en die opstanding van die dode staan ek voor die gereg.

7 En toe hy dit , het daar twis ontstaan tussen die Fariseërs en die Sadduseërs, en die menigte het verdeeld geraak.

8 Want die Sadduseërs dat daar geen opstanding is nie, ook geen engel of gees nie; maar die Fariseërs bely albei.

9 Toe was daar 'n groot geroep, en die skrifgeleerdes van die party van die Fariseërs het opgestaan en heftig gestry en gesê: Ons vind geen kwaad in hierdie man nie; en as 'n gees met hom gespreek het, of 'n engel, laat ons nie teen God stry nie.

10 En toe daar 'n groot twis ontstaan het en die owerste oor duisend gevrees het dat Paulus deur hulle verskeur sou word, het hy die soldate bevel gegee om te gaan en hom met geweld weg te neem onder hulle uit en in die kamp te bring.

11 En die volgende nag het die Here by hom gestaan en gesê: Hou goeie moed, Paulus, want soos jy aangaande My in Jerusalem kragtig getuig het, so moet jy in Rome ook getuig.

Samespanning van die Jode teen Paulus. Hy word na Cesaréa gestuur.

12 EN toe dit dag geword het, het sommige van die Jode saamgespan en hulleself vervloek deur te dat hulle nie sou eet of drink totdat hulle Paulus doodgemaak het nie.

13 En daar was meer as veertig wat hierdie sameswering gemaak het.

14 Hulle het na die owerpriesters en die ouderlinge gegaan en gesê: Ons het ons met vervloeking verwens om niks te gebruik totdat ons Paulus doodgemaak het nie.

15 Laat dan nou, saam met die Raad, aan die owerste oor duisend weet om hom môre af te bring na u toe, asof u oor sy saak noukeuriger ondersoek wil doen. En ons is gereed om hom uit die weg te ruim voordat hy by u kom.

16 Maar die seun van Paulus se suster het van die hinderlaag gehoor, en hy het gekom en in die kamp gegaan en dit aan Paulus vertel.

17 En Paulus het een van die hoofmanne oor honderd na hom geroep en gesê: Bring hierdie jongman by die owerste oor duisend, want hy het iets om aan hom te vertel.

18 Daarop neem hy hom saam en bring hom by die owerste oor duisend en : Die gevangene, Paulus, het my na hom geroep en versoek om hierdie jongman na u te bring, omdat hy iets het om aan u te .

19 Daarop vat die owerste oor duisend hom by die hand en gaan eenkant toe en vra: Wat het jy om aan my te vertel?

20 En hy : Die Jode het ooreengekom om u te versoek om Paulus môre af te bring na die Raad asof hulle iets noukeurigers omtrent hom wil verneem.

21 Laat u dan nie deur hulle oorhaal nie, want meer as veertig man van hulle hom voor wat hulleself vervloek het om nie te eet of te drink totdat hulle hom omgebring het nie. En nou is hulle gereed en wag op u toestemming.

22 En die owerste oor duisend het die jongman laat gaan en hom bevel gegee: Vertel aan niemand dat jy dit aan my bekend gemaak het nie.

23 En hy het twee van die hoofmanne oor honderd na hom geroep en gesê: Hou tweehonderd soldate gereed om na Cesaréa te gaan, en sewentig ruiters en tweehonderd lig gewapende manne, teen die derde uur van die nag.

24 En sorg vir pakdiere, dat hulle Paulus daarop kan sit en veilig na Felix, die goewerneur, oorbring.

25 En hy het 'n brief geskrywe met ongeveer hierdie inhoud:

26 Claudius Lísias aan die hoogedele goewerneur Felix: Groete!

27 Toe hierdie man wat deur die Jode gevang is, op die punt gestaan het om deur hulle omgebring te word, het ek met die soldate bygekom en hom gered, omdat ek verneem het dat hy 'n Romein is.

28 Maar omdat ek te wete wou kom wat die oorsaak was waarom hulle hom beskuldig, het ek hom na hulle Raad afgebring

29 en uitgevind dat hy beskuldig word oor twisvrae van hulle wet, maar dat hy nie aangeklaag word van iets wat die dood of boeie verdien nie.

30 En omdat aan my meegedeel is dat daar deur die Jode 'n komplot teen die man sou gesmee word, het ek hom meteens na u gestuur en ook sy beskuldigers gelas om wat hulle teen hom het, voor u te . Vaarwel!

31 En die soldate het Paulus geneem soos hulle beveel is, en hom in die nag na Antípatris gebring.

32 En die volgende dag het hulle die ruiters met hom verder laat gaan en self na die kamp teruggekeer.

33 En dié het in Cesaréa gekom en die brief aan die goewerneur afgegee en ook Paulus voor hom gestel.

34 En die goewerneur het die brief gelees en gevra uit watter provinsie hy was; en toe hy verneem dat hy uit Cilícië was,

35 hy: Ek sal jou in verhoor neem wanneer jou beskuldigers ook aangekom het. Toe gee hy bevel dat hy in die paleis van Herodes bewaak moes word.

1 Pavlus Meclisʼin adamlarına gözlerini dikip şöyle dedi: "Kardeşler! Ben bugüne kadar Allahʼın gözünde tertemiz bir vicdanla yaşadım." 2 Başrahip Hananya da kendisinin yanında duranlara Pavlusʼun ağzına şamar atmalarını emretti. 3 O vakit Pavlus ona, "Allah da sana vuracak" dedi. "Seni ikiyüzlü! Kireçlenmiş duvara benziyorsun. Sen hem beni Tevrat kanunlarına göre yargılamak için oturuyorsun, hem de kanunlara karşı gelip bana şamar attırıyorsun."

4 O vakit etrafta duranlar "Sen Allahʼın seçtiği başrahibe hakaret ediyorsun!" dediler.

5 Pavlus şöyle cevap verdi: "Kardeşler, onun başrahip olduğunu bilmiyordum. Çünkü Tevratʼta şöyle yazılmıştır: Halkınızın liderleri hakkında kötü konuşmayın.’ "23:5 Çıkış 22:28

6 Pavlus Meclisʼin bir kısmının Saduki, geri kalanlarınsa, Ferisi din partisinden olduğunu fark etti. O vakit Meclisʼin ortasında yüksek sesle şöyle dedi: "Kardeşler, ben özbeöz Ferisiʼyim. Ölülerin dirileceğine umut ettiğim için yargılanıyorum!" 7 Pavlus bunu söyleyince Ferisilerle Sadukiler arasında tartışma çıktı. Böylece toplanan kişiler ikiye bölündü. 8 Çünkü Sadukiler diriliş, melek ve ruh yok derler. Fakat Ferisiler bunların hepsini kabul ederler.

9 Böylece büyük bir kargaşa çıktı. Ferisi partisinden bazı Tevrat uzmanları ayağa fırlayıp tartışmaya başladılar. "Bu adamda hiçbir suç görmüyoruz" dediler. "Bir ruh ya da bir melek onunla konuşmuşsa, ne olmuş yani?" 10 Çekişme o kadar kızıştı ki, komutan Pavlusʼu parçalayacaklar diye korktu. Askerlerine aşağı inip Pavlusʼu onların arasından zorla alıp kaleye götürmelerini emretti.

11 O gece Rab Pavlusʼa görünüp, "Cesur ol!" dedi. "Bana Yeruşalimʼde şahitlik ettiğin gibi Romaʼda da şahitlik etmen lazım."

Pavlusʼu öldürmek için düzen

12 Sabah olunca bazı Yahudiler bir plan kurdular. "Pavlusʼu öldürünceye kadar bir şey yiyip içersek bize lanet olsun!" diye yemin ettiler. 13 Bu anlaşmaya kırktan fazla kişi katıldı. 14 Onlar başrahipler ve liderlerin yanına gidip şöyle dediler: "Pavlusʼu öldürünceye kadar ağzımıza bir şey koyarsak bize lanet olsun diye yemin ettik. 15 Şimdi siz Meclisʼle birlikte komutana haber verin. Pavlusʼu getirmesini rica edin. Sanki Pavlusʼun davasını daha yakından araştıracakmış gibi yapın. Biz ise Pavlus daha buraya varmadan onu öldürmeye hazırız."

16 Ne var ki, Pavlusʼun kız kardeşinin oğlu onların pusu kurduğunu öğrendi. Gidip kaleye girdi ve Pavlusʼa haber verdi.

17 Pavlus da yüzbaşılardan birini yanına çağırıp şöyle dedi: "Bu delikanlıyı komutanın yanına götür. Ona söyleyeceği bir şey var."

18 Yüzbaşı delikanlıyı alıp komutana götürdü ve şöyle dedi: "Tutuklu Pavlus beni yanına çağırdı ve bu delikanlıyı sana getirmemi rica etti. Sana bir diyeceği varmış."

19 Komutan delikanlıyı elinden tutup bir kenara çekti. "Bana söyleyeceğin nedir?" diye sordu.

20 Delikanlı şöyle dedi: "Yahudi liderleri anlaştı. Yarın Pavlusʼu Meclisʼin önüne getirmeni rica edecekler. Onun davasını daha yakından araştırmak istediklerini söyleyecekler. 21 Ama sen onlara kanma! Çünkü aralarından kırktan fazla kişi ona karşı pusuya yatmış bekliyor. Onu öldürünceye kadar bir şey yiyip içersek bize lanet olsun diye yemin ettiler. Şimdi hepsi hazır duruyorlar, senin kararını bekliyorlar."

22 Bunun üzerine komutan delikanlıyı salıverdi. Onu şöyle uyardı: "Bana bu haberi verdiğini hiç kimseye söyleme."

Pavlus Vali Feliksʼe gönderiliyor

23 Sonra komutan iki yüzbaşıyı yanına çağırıp şöyle dedi: "Bu gece saat dokuza kadar iki yüz yaya asker, yetmiş atlı ve iki yüz mızraklı asker hazırlayın. Sezariyeʼye kadar gitsinler. 24 Ayrıca atlar hazırlayın. Pavlusʼu birine bindirip Vali Feliksʼin yanına sağ salim götürün."

25 Komutan şöyle bir mektup yazdı:

26 "Klavdiyus Lisiyasʼtan,

Sayın Vali Feliksʼe, selam!

27 Bu adam Yahudiler tarafından yakalanmıştı ve tam öldürülmek üzereydi. Fakat ben onun Roma vatandaşı olduğunu öğrendim, askerlerimle gidip onu kurtardım. 28 Onu neyle suçladıklarını öğrenmek istedim. Bu sebeple onu Yahudilerin Meclisiʼne götürdüm. 29 Onun Yahudi kanunlarıyla ilgili meselelerle suçlandığını öğrendim. Bu suçlama ölüm ya da hapis cezasını gerektirmiyordu. 30 Bu adamı öldürmek için bir düzen kurulduğu bana bildirildi. Bu sebeple onu hemen sana yolladım. Onu suçlayanlara da şikâyetlerini senin önünde yapmalarını emrettim."

31 Böylece askerler komutanın emrini yerine getirdiler. Pavlusʼu alıp geceleyin Antipatris şehrine götürdüler. 32 Ertesi gün atlıların Pavlusʼla yola devam etmesine izin verildi. Diğer askerler ise kaleye döndüler. 33 Atlılar Sezariyeʼye varınca mektubu valiye verip Pavlusʼu ona teslim ettiler. 34,35 Vali mektubu okuyunca, Pavlusʼa hangi bölgeden olduğunu sordu. Kilikya bölgesinden olduğunu öğrenince şöyle dedi: "Seni suçlayanlar geldikleri zaman davanı dinleyeceğim." Pavlusʼun Hirodesʼin sarayında23:34-35 Hirodesʼin sarayında Büyük Kral Hirodesʼin inşa ettirdiği ve Yahudiye bölgesini yöneten Roma valilerinin resmi evi. gözaltında tutulması için buyruk verdi.

Veja também