Pular para o conteúdo
Publicidade

Resultados da busca por "amor"

62 resultados encontrados

  1. Gênesis 15

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 15
    Mostrando versículos 16–21 de 21

    16En die vierde geslag sal hierheen terugkom, want die ongeregtigheid van die Amoriete is tot nog toe nie vol nie.

    20en Hetiete en Feresiete en Refaïete

    21en Amoriete en Kanaäniete en Girgasiete en Jebusiete.

  2. 1 Crônicas 1

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 1
    Mostrando versículos 4–14 de 54

    4Noag, Sem, Gam en Jafet.

    8Die seuns van Gam was: Kus en Misráim, Put en Kanaän.

    14en die Jebusiete en Amoriete en Girgasiete,

  3. 1 Coríntios 16

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 16
    Mostrando versículos 14–24 de 24

    14Laat alles by julle in liefde geskied.

    20Al die broeders groet julle. Groet mekaar met 'n heilige kus.

    24My liefde met julle almal in Christus Jesus! Amen.

  4. Josué 15

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 15
    Mostrando versículos 26–50 de 63

    26Amam en Sema en Mólada,

    29Báäla en Ijjim en Esem,

    50en Anab en Estémo en Anim,

  5. 1 Pedro 5

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 5
    Mostrando versículos 11–14 de 14

    11Aan Hom die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid! Amen.

    14Groet mekaar met 'n kus van liefde. Vrede vir julle almal wat in Christus Jesus is! Amen.

  6. 1 Coríntios 13

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 13
    Mostrando versículos 4–13 de 13

    4Die liefde is lankmoedig en vriendelik; die liefde is nie jaloers nie; die liefde praat nie groot nie, is nie opgeblase nie,

    8Die liefde vergaan nimmermeer; maar profesieë — hulle sal tot niet gaan; of tale — hulle sal ophou; of kennis — dit sal tot niet gaan.

    13En nou bly geloof, hoop, liefde — hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde.

  7. Gálatas 1

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 1
    Mostrando versículos 5–20 de 24

    5aan wie die heerlikheid toekom in alle ewigheid! Amen.

    10Soek ek dan nou die guns van mense, of van God? Of probeer ek om mense te behaag? As ek nog mense behaag, dan sou ek nie 'n dienskneg van Christus wees nie.

    20En wat ek julle skryf — voor die aangesig van God, ek lieg nie!

  8. 2 Crônicas 11

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 11
    Mostrando versículos 7–9 de 23

    7en Bet-Sur en Sogo en Adúllam;

    8en Gat en Marésa en Sif;

    9en Adoráim en Lagis en Aséka;

  9. Judas 1

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 1
    Mostrando versículos 2–25 de 25

    2Mag barmhartigheid en vrede en liefde vir julle vermenigvuldig word!

    22En aan sommige wat twyfel, moet julle barmhartigheid bewys;

    25aan die alleenwyse God, ons Verlosser, kom toe heerlikheid en majesteit, krag en mag, nou en tot in alle ewigheid! Amen.

  10. 1 Crônicas 8

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 8
    Mostrando versículos 4–24 de 40

    4en Abisúa en Naäman en Ahóag

    15en Sebádja en Arad en Eder

    24en Hanánja en Elam en Antotía

  11. Esdras 10

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 10
    Mostrando versículos 37–42 de 44

    37Mattánja, Mátnai en Jáäsai

    41Asáreël en Selémja, Semárja,

    42Sallum, Amárja, Josef;

  12. 1 Tessalonicenses 5

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 5
    Mostrando versículos 13–28 de 28

    13en bewys hulle in liefde die hoogste agting ter wille van hulle werk. Hou vrede onder mekaar.

    17Bid sonder ophou.

    28Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle! Amen.

  13. Romanos 16

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 16
    Mostrando versículos 8–27 de 27

    8Groet Ámplias, my geliefde in die Here.

    24Die genade van die Here Jesus Christus sy met julle almal! Amen.

    27aan die alleenwyse God, aan Hom die heerlikheid deur Jesus Christus tot in ewigheid! Amen.

  14. Josué 19

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 19
    Mostrando versículos 3–42 de 51

    3en Hasar-Sual en Bala en Esem,

    36en Adama en Rama en Hasor,

    42en Saälábbin en Ájalon en Jitla,

  15. Gênesis 14

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 14
    Mostrando versículos 9–19 de 24

    9teen Kedor-Laómer, die koning van Elam, en Tídeal, die koning van die nasies, en Ámrafel, die koning van Sínear, en Áriog, die koning van Ellásar: vier konings teen vyf.

    13Toe kom daar een wat vrygeraak het, en vertel dit aan Abram, die Hebreër, wat woonagtig was by die terpentynbome van Mamre, die Amoriet, broer van Eskol en broer van Aner; en hulle was bondgenote van Abram.

    19en hom geseën en gesê: Geseënd is Abram deur God, die Allerhoogste, die Skepper van hemel en aarde.

  16. Amós 2

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 2
    Mostrando versículos 9–16 de 16

    9En tog het Ék die Amoriet voor hulle uit verdelg wie se hoogte was soos die hoogte van die seders, en hy was sterk soos die eikebome; maar Ek het sy vrug daarbo en sy wortels daaronder verdelg.

    13Kyk, Ek laat dit onder julle kraak, soos 'n wa kraak wat vol gerwe is;

    16En die dapperste onder die helde sal op dié dag naak wegvlug, spreek die Here.

  17. Salmos 135

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 135
    Mostrando versículos 1–19 de 21

    1HALLELUJA! Prys die Naam van die Here! Prys, o knegte van die Here,

    15Die afgode van die heidene is silwer en goud, 'n werk van mensehande.

    19Huis van Israel, loof die Here! Huis van Aäron, loof die Here!

  18. Números 21

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 21
    Mostrando versículos 15–31 de 35

    15en die hang van die spruite wat na die streek van Ar afloop en leun teen die grondgebied van Moab.

    19en van Mattána na Naháliël; en van Naháliël na Bamot;

    31So het Israel dan gewoon in die land van die Amoriete.

  19. Salmos 136

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 136
    Mostrando versículos 3–19 de 26

    3Loof die Here der here, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid —

    5Wat die hemele met verstand gemaak het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.

    19Sihon, die koning van die Amoriete, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.

  20. Juízes 10

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 10
    Mostrando versículos 5–14 de 18

    5En Jaïr het gesterwe en is in Kamon begrawe.

    11Maar die Here het aan die kinders van Israel gesê: Het Ek julle nie van die Egiptenaars en van die Amoriete, van die kinders van Ammon en van die Filistyne —

    14Gaan heen en roep die gode aan wat julle verkies het; laat dié julle verlos in die tyd van julle benoudheid.

Léxico (correspondência exata) Semântico (correspondência relacionada) Versículos omitidos Contexto do capítulo