Pular para o conteúdo
Publicidade

Ezequiel 37

SYNOD

Israel word herstel.

1 DIE hand van die Here was op my, en Hy het my uitgebring deur die Gees van die Here en my neergesit in die laagte; en dit was vol bene.

2 En Hy het my by hulle laat verbygaan na alle kante toe; en kyk, daar het 'n groot menigte oor die laagte gelê, en kyk, hulle was baie dor.

3 Toe Hy vir my: Mensekind, kan hierdie bene lewendig word? En ek antwoord: Here Here, U weet dit.

4 Daarop Hy vir my: Profeteer oor hierdie bene en vir hulle: Dor bene, hoor die woord van die Here!

5 So spreek die Here Here tot hierdie bene: Kyk, Ek bring gees in julle in, sodat julle lewendig kan word.

6 En Ek sal senings op julle en vlees oor julle laat opkom en 'n vel oor julle trek en gees in julle gee, sodat julle lewendig kan word; en julle sal weet dat Ek die Here is.

7 Toe het ek geprofeteer soos my beveel was. En sodra ek geprofeteer het, was daar 'n geruis, en kyk 'n beroering! En die bene het nader gekom, elke been na sy been.

8 Toe kyk ek en daar was senings op hulle, en daar het vlees op gekom, en 'n vel is bo-oor hulle getrek, maar daar was geen gees in hulle nie.

9 Daarop Hy vir my: Profeteer tot die gees, profeteer, mensekind, en aan die gees: So spreek die Here Here: Kom aan uit die vier windstreke, o gees, en blaas in hierdie dooies, dat hulle lewendig kan word.

10 En ek het geprofeteer soos Hy my beveel het. Toe het die gees in hulle gekom, en hulle het lewendig geword en op hulle voete gaan staan 'n ontsaglike groot leër!

11 Toe Hy vir my: Mensekind, hierdie bene is die hele huis van Israel. Kyk, hulle : Ons bene is verdor, en ons verwagting is verlore; dit is klaar met ons!

12 Daarom, profeteer en aan hulle: So spreek die Here Here: Kyk, Ek sal julle grafte oopmaak en julle uit jul grafte laat opkom, o my volk! En Ek sal julle bring in die land van Israel.

13 En julle sal weet dat Ek die Here is as Ek julle grafte oopmaak en julle uit jul grafte laat opkom, o my volk!

14 En Ek sal my Gees in julle gee, dat julle lewendig kan word; en Ek sal julle vestig in jul land; en julle sal weet dat Ek, die Here, dit gespreek en gedoen het, spreek die Here.

15 Verder het die woord van die Here tot my gekom en gesê:

16 En jy, mensekind, neem vir jou 'n stuk hout, en skrywe daarop: Vir Juda en vir die kinders van Israel, sy bondgenote; en neem 'n ander stuk hout en skrywe daarop: Vir Josef (die hout van Efraim) en die hele huis van Israel, sy bondgenote.

17 Voeg hulle dan vir jou bymekaar, die een by die ander, om een stuk hout te wees, en laat hulle een word in jou hand.

18 En as die kinders van jou volk met jou spreek en : Sal u ons nie te kenne gee wat u met hierdie dinge bedoel nie?

19 dan vir hulle: So spreek die Here Here: Kyk, Ek sal die stuk hout van Josef neem, wat in die hand van Efraim is, en die stamme van Israel, sy bondgenote, en Ek sal hulle by hom voeg, by die stuk van Juda, en hulle een stuk hout maak; en hulle sal een word in my hand.

20 So moet dan die houte waar jy op skrywe, in jou hand wees voor hulle ;

21 en vir hulle: So spreek die Here Here: Kyk, Ek gaan die kinders van Israel haal tussen die nasies uit waarheen hulle getrek het, en Ek sal hulle van alle kante bymekaar laat kom en hulle bring in hul land.

22 En Ek sal hulle een volk maak in die land, op die berge van Israel; en een Koning sal vir hulle almal koning wees; en hulle sal nie meer twee nasies wees nie en verder nie meer in twee koninkryke verdeeld wees nie.

23 En hulle sal hul nie meer verontreinig met hulle drekgode en hulle verfoeisels en met al hulle oortredinge nie; en Ek sal hulle verlos uit al hulle woonplekke waarin hulle gesondig het, en sal hulle reinig. So sal hulle dan vir my 'n volk wees, en Ek vir hulle 'n God wees.

24 En my kneg Dawid sal koning oor hulle wees, en hulle sal almal een herder ; en hulle sal in my verordeninge wandel en my insettinge onderhou en daarna handel.

25 En hulle sal woon in die land wat Ek aan my kneg Jakob gegee het, waar julle vaders in gewoon het; ja, húlle sal daarin woon, hulle kinders en hulle kindskinders tot in ewigheid; en my kneg Dawid sal hulle vors wees vir ewig.

26 En Ek sal 'n verbond van vrede met hulle sluit, dit sal 'n ewige verbond met hulle wees; en Ek sal hulle daar bring en hulle vermenigvuldig; en Ek sal my heiligdom in hulle midde vestig vir ewig.

27 En my tabernakel sal oor hulle wees, en Ek sal vir hulle 'n God wees en hulle vir my 'n volk wees.

28 En die nasies sal weet dat Ek die Here is wat Israel heilig as my heiligdom vir ewig in hulle midde sal wees.

1 Глава 37. [1]Иез 1:3. Была на мне рука Господа, и Господь вывел меня духом и поставил меня среди поля, и оно было полно костей, 2 и обвел меня кругом около них, и вот весьма много их на поверхности поля, и вот они весьма сухи. 3 [3]Ис 26:19.Дан 12:2. И сказал мне: сын человеческий! оживут ли кости сии? Я сказал: Господи Боже! Ты знаешь это. 4 [4]Лк 7:14.Ин 5:29. И сказал мне: изреки пророчество на кости сии и скажи им: «кости сухие! слушайте слово Господне!» 5 [5]Быт 2:7. Так говорит Господь Бог костям сим: вот, Я введу дух в вас, и оживете. 6 И обложу вас жилами, и выращу на вас плоть, и покрою вас кожею, и введу в вас дух, и оживете, и узнаете, что Я Господь. 7 Я изрек пророчество, как повелено было мне; и когда я пророчествовал, произошел шум, и вот движение, и стали сближаться кости, кость с костью своею. 8 [8]Иов 19:25–26. И видел я: и вот, жилы были на них, и плоть выросла, и кожа покрыла их сверху, а духа не было в них. 9 Тогда сказал Он мне: изреки пророчество духу, изреки пророчество, сын человеческий, и скажи духу: так говорит Господь Бог: от четырех ветров приди, дух, и дохни на этих убитых, и они оживут. 10 И я изрек пророчество, как Он повелел мне, и вошел в них дух, и они ожили, и стали на ноги свои весьма, весьма великое полчище. 11 [11]Плач 4:8.Ин 11:39. И сказал Он мне: сын человеческий! кости сии весь дом Израилев. Вот, они говорят: «иссохли кости наши, и погибла надежда наша, мы оторваны от корня». 12 Посему изреки пророчество и скажи им: так говорит Господь Бог: вот, Я открою гробы ваши и выведу вас, народ Мой, из гробов ваших и введу вас в землю Израилеву. 13 И узнаете, что Я Господь, когда открою гробы ваши и выведу вас, народ Мой, из гробов ваших, 14 [14]Зах 12:10.Иез 17:24. и вложу в вас дух Мой, и оживете, и помещу вас на земле вашей, и узнаете, что Я, Господь, сказал это и сделал, говорит Господь.

15 И было ко мне слово Господне: 16 [16]Иез 4:1. ты же, сын человеческий, возьми себе один жезл и напиши на нем: «Иуде и сынам Израилевым, союзным с ним»; и еще возьми жезл и напиши на нем: «Иосифу»: это жезл Ефрема и всего дома Израилева, союзного с ним. 17 И сложи их у себя один с другим в один жезл, чтобы они в руке твоей были одно. 18 И когда спросят у тебя сыны народа твоего: «не объяснишь ли нам, что это у тебя?», 19 тогда скажи им: так говорит Господь Бог: вот, Я возьму жезл Иосифов, который в руке Ефрема и союзных с ним колен Израилевых, и приложу их к нему, к жезлу Иуды, и сделаю их одним жезлом, и будут одно в руке Моей. 20 Когда же оба жезла, на которых ты напишешь, будут в руке твоей перед глазами их, 21 [21]Ис 11:12. то скажи им: так говорит Господь Бог: вот, Я возьму сынов Израилевых из среды народов, между которыми они находятся, и соберу их отовсюду и приведу их в землю их. 22 [22]Ин 10:16. На этой земле, на горах Израиля Я сделаю их одним народом, и один Царь будет царем у всех их, и не будут более двумя народами, и уже не будут вперед разделяться на два царства. 23 [23]Иер 7:23. И не будут уже осквернять себя идолами своими и мерзостями своими и всякими пороками своими, и освобожу их из всех мест жительства их, где они грешили, и очищу их, и будут Моим народом, и Я буду их Богом. 24 [24]Ис 40:11.Иер 23:5;30:9.Иез 34:23.Ин 10:11. А раб Мой Давид будет Царем над ними и Пастырем всех их, и они будут ходить в заповедях Моих, и уставы Мои будут соблюдать и выполнять их. 25 [25]Дан 9:24. И будут жить на земле, которую Я дал рабу Моему Иакову, на которой жили отцы их; там будут жить они и дети их, и дети детей их во веки; и раб Мой Давид будет князем у них вечно. 26 [26]Пс 88:4.Иез 34:25. И заключу с ними завет мира, завет вечный будет с ними. И устрою их, и размножу их, и поставлю среди них святилище Мое на веки. 27 [27]Лев 26:11–12.2 Кор 6:16.Иез 11:20. И будет у них жилище Мое, и буду их Богом, а они будут Моим народом. 28 И узнают народы, что Я Господь, освящающий Израиля, когда святилище Мое будет среди них во веки.

Veja também