Pular para o conteúdo
Publicidade

Mateus 1

SYNOD

Afkoms van Jesus Christus na die vlees.

1 DIE geslagsregister van Jesus Christus, die seun van Dawid, die seun van Abraham:

2 Abraham was die vader van Isak, en Isak die vader van Jakob, en Jakob die vader van Juda en sy broers;

3 en Juda was die vader van Peres en Serag by Tamar, en Peres was die vader van Hesron, en Hesron die vader van Ram,

4 en Ram die vader van Ammínadab, en Ammínadab die vader van Nagson, en Nagson die vader van Salmon,

5 en Salmon die vader van Boas by Ragab, en Boas die vader van Obed by Rut, en Obed die vader van Ísai,

6 en Ísai die vader van koning Dawid, en koning Dawid die vader van Salomo by die vrou van Uría,

7 en Salomo die vader van Rehábeam, en Rehábeam die vader van Abía, en Abía die vader van Asa,

8 en Asa die vader van Jósafat, en Jósafat die vader van Joram, en Joram die vader van Ussía,

9 en Ussía die vader van Jotam, en Jotam die vader van Agas, en Agas die vader van Hiskía,

10 en Hiskía die vader van Manasse, en Manasse die vader van Amon, en Amon die vader van Josía,

11 en Josía die vader van Jegónia en sy broers in die tyd van die Babiloniese ballingskap.

12 En die Babiloniese ballingskap het Jegónia die vader geword van Seáltiël, en Seáltiël was die vader van Serubbábel,

13 en Serubbábel die vader van Abíud, en Abíud die vader van Éljakim, en Éljakim die vader van Asor,

14 en Asor die vader van Sadok, en Sadok die vader van Agim, en Agim die vader van Elíud,

15 en Elíud die vader van Eleásar, en Eleásar die vader van Mattan, en Mattan die vader van Jakob,

16 en Jakob die vader van Josef, die man van Maria uit wie gebore is Jesus wat Christus genoem word.

17 Al die geslagte dan van Abraham tot Dawid is veertien geslagte, en van Dawid tot die Babiloniese ballingskap veertien geslagte, en van die Babiloniese ballingskap tot Christus veertien geslagte.

Geboorte van Jesus Christus.

18 DIE geboorte van Jesus Christus was dan : Toe sy moeder Maria verloof was aan Josef, voordat hulle saamgekom het, is sy swanger bevind uit die Heilige Gees.

19 En Josef, haar man, omdat hy regverdig was en onwillig om haar openbaar te maak, het hom voorgeneem om in die geheim van haar te skei.

20 Maar terwyl hy dit in die gedagte gehad het, verskyn daar 'n engel van die Here in 'n droom aan hom en : Josef, seun van Dawid, wees nie bevrees om Maria, jou vrou, by jou te neem nie, want wat in haar verwek is, is uit die Heilige Gees;

21 en sy sal 'n seun baar, en jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos.

22 En dit het alles gebeur, sodat die woord vervul sou word wat die Here deur die profeet gespreek het:

23 Kyk, die maagd sal swanger word en 'n seun baar, en hulle sal Hom Emmánuel noem, dit is, as dit vertaal word: God met ons.

24 En toe Josef uit die slaap wakker word, het hy gedoen soos die engel van die Here hom beveel het en sy vrou by hom geneem;

25 en hy het haar nie beken totdat sy haar eersgebore Seun gebaar het nie; en hy het Hom Jesus genoem.

1 Глава 1. [1]Лк 3:23. Родословие Иисуса Христа, Сына Давидова, Сына Авраамова.

2 [2]Быт 21:2;25:26;29:35. Авраам родил Исаака; Исаак родил Иакова; Иаков родил Иуду и братьев его; 3 [3]Быт 38:30;46:12.Руфь 4:18.1 Пар 2:5. Иуда родил Фареса и Зару от Фамари; Фарес родил Есрома; Есром родил Арама; 4 Арам родил Аминадава; Аминадав родил Наассона; Наассон родил Салмона; 5 [5]Руфь 4:21.1 Пар 2:11. Салмон родил Вооза от Рахавы; Вооз родил Овида от Руфи; Овид родил Иессея; 6 [6]1 Цар 17:12.2 Цар 12:24. Иессей родил Давида царя; Давид царь родил Соломона от бывшей за Уриею; 7 [7]3 Цар 11:43;14:31;15:8.1 Пар 3:10. Соломон родил Ровоама; Ровоам родил Авию; Авия родил Асу; 8 Аса родил Иосафата; Иосафат родил Иорама; Иорам родил Озию; 9 Озия родил Иоафама; Иоафам родил Ахаза; Ахаз родил Езекию; 10 [10]4 Цар 20:21.1 Пар 3:13. Езекия родил Манассию; Манассия родил Амона; Амон родил Иосию; 11 [11]4 Цар 23:34;24:6.1 Пар 3:16.2 Пар 36:4. Иосия родил Иоакима; Иоаким родил Иехонию и братьев его, перед переселением в Вавилон. 12 [12]1 Пар 3:17.2 Пар 36:8.1 Езд 3:2;5:2. По переселении же в Вавилон, Иехония родил Салафииля; Салафииль родил Зоровавеля; 13 Зоровавель родил Авиуда; Авиуд родил Елиакима; Елиаким родил Азора; 14 Азор родил Садока; Садок родил Ахима; Ахим родил Елиуда; 15 Елиуд родил Елеазара; Елеазар родил Матфана; Матфан родил Иакова; 16 Иаков родил Иосифа, мужа Марии, от Которой родился Иисус, называемый Христос. 17 Итак всех родов от Авраама до Давида четырнадцать родов; и от Давида до переселения в Вавилон четырнадцать родов; и от переселения в Вавилон до Христа четырнадцать родов.

18 [18]Лк 1:27. Рождество Иисуса Христа было так: по обручении Матери Его Марии с Иосифом, прежде нежели сочетались они, оказалось, что Она имеет во чреве от Духа Святаго. 19 Иосиф же муж Ее, будучи праведен и не желая огласить Ее, хотел тайно отпустить Ее. 20 Но когда он помыслил это, се, Ангел Господень явился ему во сне и сказал: Иосиф, сын Давидов! не бойся принять Марию, жену твою, ибо родившееся в Ней есть от Духа Святаго; 21 [21]Лк 1:31.Деян 4:12.1 Ин 2:2.Рим 3:24. родит же Сына, и наречешь Ему имя Иисус, ибо Он спасет людей Своих от грехов их. 22 А все сие произошло, да сбудется реченное Господом через пророка, который говорит: 23 [23]Ис 7:14. се, Дева во чреве приимет и родит Сына, и нарекут имя Ему Еммануил, что значит: с нами Бог. 24 Встав от сна, Иосиф поступил, как повелел ему Ангел Господень, и принял жену свою, 25 [25]Лк 2:21. и не знал Ее. [Как] наконец Она родила Сына Своего первенца, и он нарек Ему имя: Иисус.

Veja também