18En Ek sal My met jou verloof tot in ewigheid en My met jou verloof in geregtigheid en in reg en in goedertierenheid en in ontferming.
20En in dié dag sal Ek verhoor, spreek die Here, Ek sal die hemel verhoor en dié sal die aarde verhoor.
21En die aarde sal die koring verhoor en die mos en die olie, en dié sal Jísreël verhoor.