Pular para o conteúdo
Publicidade

Resultados da busca por "fé"

128 resultados encontrados

  1. Salmos 118

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 118
    Mostrando versículo 27 de 29

    27Die Here is God, en Hy het vir ons lig gegee. Bind die feesoffer met toue, tot by die horings van die altaar.

  2. Efésios 4

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 4
    Mostrando versículo 11 de 32

    11En Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete, ander as evangeliste, ander as herders en leraars,

  3. Gênesis 15

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 15
    Mostrando versículo 20 de 21

    20en Hetiete en Feresiete en Refaïete

  4. Levítico 19

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 19
    Mostrando versículo 5 de 37

    5En as julle 'n dankoffer aan die Here slag, moet julle dit so offer, dat julle welgevalle kan vind.

  5. Neemias 10

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 10
    Mostrando versículo 33 de 39

    33vir die toonbrode en die voortdurende spysoffer en die voortdurende brandoffer, die offers van die sabbatte, van die nuwemane, vir die feestye en vir wygawes en vir sondoffers om vir Israel versoening te doen, en vir enige dienswerk in die huis van onse God.

  6. Josué 15

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 15
    Mostrando versículo 15 de 63

    15En daarvandaan het hy opgetrek teen die inwoners van Debir; maar die naam van Debir was tevore Kirjat-Sefer;

  7. Êxodo 16

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 16
    Mostrando versículos 30–36 de 36

    30So het die volk dan op die sewende dag gerus.

    36En 'n omer is die tiende van 'n efa.

  8. Daniel 5

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 5
    Mostrando versículos 25–27 de 30

    25En dit is die skrif wat geskrywe is: Mené, mené, tekél ufarsín.

    26Dit is die uitleg van die woord: Mené — God het u koningskap getel en daar 'n einde aan gemaak;

    27tekél — u is op die weegskaal geweeg en te lig bevind;

  9. Números 32

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 32
    Mostrando versículos 3–37 de 42

    3Átarot en Dibon en Jaéser en Nimra en Hesbon en Eleále en Sebam en Nebo en Behon —

    35en Áterot-Sofan en Jaéser en Jógbeha

    37En die kinders van Ruben het Hesbon gebou en Eleále en Kirjatáim

  10. 1 Coríntios 13

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 13
    Mostrando versículo 2 de 13

    2En al sou ek die gawe van profesie hê en al die geheimenisse weet en al die kennis, en al sou ek al die geloof hê, sodat ek berge kon versit, en ek het nie die liefde nie, dan sou ek niks wees nie.

  11. 1 Crônicas 8

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 8
    Mostrando versículo 39 de 40

    39En die seuns van Esek, sy broer, was: Ulam, sy eersgeborene, Jehus, die tweede, en Elifélet, die derde.

  12. 1 Crônicas 3

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 3
    Mostrando versículo 6 de 24

    6Verder Jibhar en Elisáma en Elifélet

  13. Josué 13

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 13
    Mostrando versículo 4 de 33

    4in die suide; die hele land van die Kanaäniete en Méara wat aan die Sidoniërs behoort, tot by Afek, tot by die grens van die Amoriete;

  14. 1 Samuel 21

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 21
    Mostrando versículos 3–15 de 15

    3Maar nou, wat is hier by u? Gee vyf brode in my hand, of wat beskikbaar is.

    15Het ek gebrek aan kranksinniges, dat julle hierdie een bring om sy kranksinnigheid by my uit te haal? Moet so een in my huis inkom?

  15. 1 Pedro 5

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 5
    Mostrando versículos 7–14 de 14

    7Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle.

    11Aan Hom die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid! Amen.

    14Groet mekaar met 'n kus van liefde. Vrede vir julle almal wat in Christus Jesus is! Amen.

  16. Neemias 11

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 11
    Mostrando versículos 26–33 de 36

    26en in Jésua en in Mólada en in Bet-Pelet

    32Ánatot, Nob, Anánja,

    33Hasor, Rama, Gittáim,

  17. Esdras 10

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 10
    Mostrando versículo 33 de 44

    33van die seuns van Hasum: Mátnai, Mattátta, Sabad, Elifélet, Jerémai, Manasse, Símeï;

  18. 2 Crônicas 11

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 11
    Mostrando versículo 16 de 23

    16En agter hulle aan het uit al die stamme van Israel die wat hulle hart daarop gerig het om die Here, die God van Israel, te soek, na Jerusalem gekom om aan die Here, die God van hulle vaders, te offer;

  19. Romanos 10

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 10
    Mostrando versículos 4–17 de 21

    4Want Christus is die einde van die wet tot geregtigheid vir elkeen wat glo.

    8Maar wat sê dit? Naby jou is die woord, in jou mond en in jou hart. Dit is die woord van die geloof wat ons verkondig:

    17Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God.

  20. Romanos 16

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 16
    Mostrando versículo 1 de 27

    1EK beveel by julle aan ons suster Fébé, wat 'n dienares is van die gemeente in Kenchréë,

Léxico (correspondência exata) Semântico (correspondência relacionada) Versículos omitidos Contexto do capítulo