4Jesus sê vir haar: Vrou, wat het Ek met u te doen? My uur het nog nie gekom nie.
7Jesus sê vir hulle: Maak die kanne vol water En hulle het hul tot bo toe volgemaak.
21Maar Hy het oor die tempel van sy liggaam gespreek.
140 resultados encontrados
4Jesus sê vir haar: Vrou, wat het Ek met u te doen? My uur het nog nie gekom nie.
7Jesus sê vir hulle: Maak die kanne vol water En hulle het hul tot bo toe volgemaak.
21Maar Hy het oor die tempel van sy liggaam gespreek.
1AS die Here jou God jou inbring in die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem, en Hy baie nasies voor jou uit verjaag: die Hetiete, Girgasiete, Amoriete, Kanaäniete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete, sewe nasies, meer en magtiger as jy;
17As jy in jou hart dink: Hierdie nasies is meer as ek, hoe sou ek hulle kan verdrywe? —
18wees dan nie bevrees vir hulle nie; dink gedurig aan wat die Here jou God aan Farao en die hele Egipte gedoen het,
2So sê die Here Here: Omdat die vyand ha, ha! oor julle roep; en: Die ewige hoogtes het vir ons 'n besitting geword! —
16Verder het die woord van die Here tot my gekom en gesê:
32Ek doen dit nie om julle ontwil nie, spreek die Here Here; laat dit julle bekend wees! Skaam julle en bloos oor jul weë, o huis van Israel.
6Tattenai, goewerneur wes van die Eufraat, Setar-Bosenai met hulle partygenote, die Afarsegaïete wes van die Eufraat — julle moet daar nou ver van af bly.
10dat hulle welgevallige offers kan bring aan die God van die hemel en kan bid vir die lewe van die koning en van sy seuns.
19En die ballinge het die pasga gehou op die veertiende van die eerste maand.
1EN in die dae van Ahasvéros — dit is die Ahasvéros wat geregeer het van Indië af tot by Kus, honderd-sewen-en-twintig provinsies —
13En die koning het aan die wyse manne, die kenners van die tye, gesê — want só word die sake van die koning aan al die kenners van wet en reg voorgelê;
14en die naaste aan hom was: Karséna, Setar, Admáta, Tarsis, Meres, Marséna, Memúgan, die sewe vorste van die Perse en Meders wat die aangesig van die koning gesien het, wat vooraan gesit het in die koninkryk —
1HALLELUJA! Loof die Here, o my siel!
7wat aan die verdruktes reg doen, wat aan die hongeriges brood gee. Die Here maak die gevangenes los.
10Die Here is vir ewig Koning; jou God, o Sion, is van geslag tot geslag! Halleluja!
15En toe ek begin spreek, het die Heilige Gees op hulle geval soos ook op ons in die begin.
24want hy was 'n goeie man en vol van die Heilige Gees en geloof; en 'n aansienlike skare is aan die Here toegebring.
27En in dié dae het daar profete van Jerusalem na Antiochíë afgekom.
16die koning van Makkéda, een; die koning van Bet-el, een;
17die koning van Tappúag, een; die koning van Hefer, een;
18die koning van Afek, een; die koning van Lassáron, een;
4Kyk, ek gaan 'n huis bou vir die Naam van die Here my God, om dit aan Hom te heilig — om voor sy aangesig reukwerk van speserye aan die brand te steek en die toonbrode gedurig reg te sit en die brandoffers smôrens en saans te bring op die sabbatte en op die nuwemane en op die feestye van die Here onse God — 'n ewige verpligting op Israel.
5En die huis wat ek gaan bou, sal groot wees; want onse God is groter as al die gode.
6Maar wie is in staat om vir Hom 'n huis te bou? Want die hemele, ja, die hoogste hemel, kan Hom nie bevat nie. Wie is ek dan, dat ek vir Hom 'n huis kan bou, behalwe om voor sy aangesig offers aan die brand te steek?
12Sakkur, Serébja, Sebánja,
25Rehum, Hasábna, Maäséja,
27Mallug, Harim, Baäna.
7Van die Gersoniete: Láedan en Símeï.
16die seuns van Gersom: Sébuel, die hoof.
21die seuns van Merári: Magli en Musi; die seuns van Magli: Eleásar en Kis.
2en Ek sal 'n engel voor jou uit stuur — en die Kanaäniete, Amoriete, Hetiete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete verdrywe —
13As ek dan nou genade in u oë gevind het, maak my dan tog u weë bekend, dat ek U kan ken; sodat ek genade in u oë kan vind. En bedink tog dat hierdie nasie u volk is.
16Want waaraan sou dan bekend word dat ek genade in u oë gevind het, ek en u volk? Is dit nie daaraan dat U met ons saamtrek nie? So sal ons, ek en u volk, onderskeie wees van elke volk wat op die aarde is.
1VERDER het die Here met Moses gespreek en gesê:
10Op die dag as julle vrolik is, sowel as op julle feestye en by die begin van julle maande moet julle by jul brandoffers en by jul dankoffers op die trompette blaas: hulle sal dien om julle in gedagtenis te bring voor die aangesig van julle God. Ek is die Here julle God.
20En oor die afdeling van die stam van Gad se kinders was Éljasaf, die seun van Réhuel.
18Ek spreek nie van julle almal nie — Ek weet wie Ek uitverkies het — maar dat die Skrif vervul kan word: Hy wat saam met My brood eet, het sy hakskeen teen My opgelig.
32As God in Hom verheerlik is, sal God Hom ook in Homself verheerlik en Hy sal Hom dadelik verheerlik.
33My kinders, nog 'n klein tydjie is Ek by julle. Julle sal My soek, en soos Ek vir die Jode gesê het: Waar Ek heengaan, kan julle nie kom nie — so sê Ek nou ook vir julle.
1VIR die musiekleier; op die Gittiet. 'n Psalm van Asaf.
2Jubel tot eer van God, ons sterkte! Juig tot eer van die God van Jakob!
6Hy het dit ingestel as getuienis in Josef toe Hy uitgetrek het teen Egipteland. 'n Taal wat ek nie geken het nie, het ek gehoor:
23Want daar het in hierdie nag by my gestaan 'n engel van die God aan wie ek behoort, wat ek ook dien.
25Daarom, hou moed, manne; want ek glo God dat dit so sal wees soos aan my gesê is.
37En ons was in die skip altesaam tweehonderd-ses-en-sewentig siele.
5Verder het Josua aan die volk gesê: Heilig julle; want môre sal die Here wonders onder julle doen.
11Kyk, die verbondsark van die Here van die hele aarde trek voor julle uit die Jordaan in.
13en net soos die voetsole van die priesters wat die ark van die Here, die Here van die hele aarde, dra, in die water van die Jordaan rus, sal die water van die Jordaan afgekeer word — die water wat van die bokant afkom, en dit sal soos een wal bly staan.
2EN Hiskía het die afdelings van die priesters en die Leviete vasgestel volgens hulle afdelings, elkeen volgens sy diens — as priesters of as Leviete vir die brandoffers en dankoffers, om te dien en te loof en te prys in die poorte van die laers van die Here.
9En toe Jehiskía by die priesters en die Leviete ondersoek doen na die hope,
17En wat die geslagsregister van die priesters betref, dit was ingerig volgens families; maar dié van die Leviete, van twintig jaar oud en daarbo, volgens hulle ampsverpligtinge in hulle afdelings.
21Van die eerstelinge van julle growwe meel moet julle 'n offergawe aan die Here gee in julle geslagte.
31Want die woord van die Here het hy verag en sy gebod verbreek. Dié siel moet sekerlik uitgeroei word; sy ongeregtigheid is op hom.
41Ek is die Here julle God wat julle uit Egipteland uitgelei het om vir julle 'n God te wees. Ek is die Here julle God.
11Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape.
18Niemand neem dit van My af nie, maar Ek lê dit uit Myself af. Ek het mag om dit af te lê en Ek het mag om dit weer te neem. Hierdie gebod het Ek van my Vader ontvang.
42En baie het daar in Hom geglo.