8En nou, wat verwag ek, o Here? My hoop is op U.
Resultados da busca por "esperança"
27 resultados encontrados
- Capítulo 39
Salmos 39
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 8 de 14 - Capítulo 3
Lamentações 3
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículos 25–29 de 6625Tet. Goed is die Here vir die wat op Hom hoop, vir die siel wat Hom soek.
26Dit is goed om in stilheid te hoop op die hulp van die Here.
29Laat hy sy mond in die stof steek — miskien is daar hoop!
- Capítulo 13
1 Coríntios 13
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículos 7–13 de 137Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles.
13En nou bly geloof, hoop, liefde — hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde.
- Capítulo 5
Romanos 5
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículos 2–5 de 212deur wie ons ook deur die geloof die toegang verkry het tot hierdie genade waarin ons staan; en ons roem in die hoop op die heerlikheid van God.
4en die lydsaamheid beproefdheid en die beproefdheid hoop;
5en die hoop beskaam nie, omdat die liefde van God in ons harte uitgestort is deur die Heilige Gees wat aan ons gegee is.
- Capítulo 26
Provérbios 26
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículos 12–23 de 2812Het jy 'n man gesien wat wys is in sy eie oë? Daar is meer hoop vir 'n dwaas as vir hom.
16Die luiaard is wyser in sy eie oë as sewe wat verstandig antwoord.
23Silwerskuim waarmee 'n potskerf oorgetrek is — so is gloeiende lippe en 'n slegte hart.
- Capítulo 12
Romanos 12
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículos 6–15 de 216En ons besit genadegawes wat verskil volgens die genade wat aan ons gegee is:
12verbly julle in die hoop; wees geduldig in die verdrukking; volhard in die gebed.
15wees bly met die wat bly is, en ween met die wat ween;
- Capítulo 15
Josué 15
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículos 29–52 de 6329Báäla en Ijjim en Esem,
50en Anab en Estémo en Anim,
52Arab en Duma en Esean,
- Capítulo 4
Efésios 4
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículos 4–23 de 324Dit is een liggaam en een Gees, soos julle ook geroep is in een hoop van julle roeping;
5een Here, een geloof, een doop,
23en dat julle vernuwe moet word in die gees van julle gemoed
- Capítulo 13
Provérbios 13
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículos 12–21 de 2512'n Uitgestelde hoop maak die hart siek; maar 'n wens wat uitkom, is 'n lewensboom.
17'n Goddelose boodskapper val in die ongeluk, maar 'n betroubare boodskapper is 'n gerusstelling.
21Die onheil vervolg die sondaars, maar Hy sal die regverdiges met goed vergelde.
- Capítulo 71
Salmos 71
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículos 5–21 de 245Want U is my verwagting, Here Here, my vertroue van my jeug af.
14Maar ék sal altyddeur hoop en al u lof vermeerder.
21Vermeerder my grootheid, en wend U om en troos my.
- Capítulo 10
Neemias 10
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículos 2–25 de 392Serája, Asárja, Jeremia,
11Miga, Rehob, Hasábja,
25Rehum, Hasábna, Maäséja,
- Capítulo 14
1 Crônicas 14
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículos 5–7 de 175en Jibhar en Elisúa en Elpélet
6en Noga en Nefeg en Jáfia
7en Elisáma en Beëljada en Elifélet.
- Capítulo 8
1 Crônicas 8
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículos 4–22 de 404en Abisúa en Naäman en Ahóag
15en Sebádja en Arad en Eder
22en Jispan en Eber en Éliël
- Capítulo 10
Esdras 10
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículos 32–42 de 4432Benjamin, Mallug, Semárja;
37Mattánja, Mátnai en Jáäsai
42Sallum, Amárja, Josef;
- Capítulo 6
Jó 6
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículos 6–26 de 306Word iets wat laf is, sonder sout geëet? Of is daar smaak in die wit van 'n eier?
11Wat is my krag, dat ek sou kan wag; en wat my uiteinde, dat ek geduldig sou wees?
26Dink julle om woorde te bestraf? Maar die woorde van 'n wanhopige is vir die wind!
- Capítulo 12
Mateus 12
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículos 17–34 de 5017sodat vervul sou word die woord wat gespreek is deur Jesaja, die profeet:
21En op sy Naam sal die heidene hoop.
34Addergeslag, hoe kan julle goeie dinge praat terwyl julle sleg is? Want uit die oorvloed van die hart praat die mond.
- Capítulo 5
Gálatas 5
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículos 5–25 de 265Want óns verwag deur die Gees uit die geloof die geregtigheid waarop ons hoop.
22Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing.
25As ons deur die Gees lewe, laat ons ook deur die Gees wandel.
- Capítulo 5
2 Samuel 5
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículos 15–16 de 2515en Jibhar en Elisúa en Nefeg en Jáfia,
16en Elisáma en Éljada en Elifélet.
- Capítulo 3
2 Coríntios 3
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículos 4–12 de 184So 'n vertroue het ons deur Christus by God.
8hoeveel te meer sal die bediening van die Gees dan nie in heerlikheid wees nie?
12Terwyl ons dan sodanige hoop het, gebruik ons baie vrymoedigheid;
- Capítulo 32
Números 32
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículos 3–37 de 423Átarot en Dibon en Jaéser en Nimra en Hesbon en Eleále en Sebam en Nebo en Behon —
35en Áterot-Sofan en Jaéser en Jógbeha
37En die kinders van Ruben het Hesbon gebou en Eleále en Kirjatáim