Pular para o conteúdo
Publicidade

1 Kronieke 11

Nadat Dawid koning geword het, neem hy Jerusalem in.

1 TOE kom die hele Israel by Dawid in bymekaar en sê: Kyk, ons is u been en u vlees.

2 Gister sowel as eergister, selfs toe koning was, het u Israel uit- en ingelei; en die Here u God het aan u gesê: Jý moet my volk Israel oppas, en jý moet 'n vors wees oor my volk Israel.

3 So het dan al die oudstes van Israel na die koning in gekom, en Dawid het met hulle 'n verbond gesluit in voor die aangesig van die Here, en hulle het Dawid as koning oor Israel gesalf volgens die woord van die Here deur die diens van .

4 En Dawid en die hele Israel het getrek na , dit is ; en daar was die Jebusiete die bewoners van die land.

5 En die inwoners van het vir Dawid gesê: Jy sal hier nie inkom nie. Maar Dawid het die bergvesting ingeneem, dit is die stad van Dawid.

6 En Dawid het gesê: Elkeen wat eerste die Jebusiet verslaan, sal 'n hoof en 'n owerste word. Toe het , die seun van Serúja, die eerste opgeklim en 'n hoof geword.

7 En Dawid het in die bergvesting gaan woon; daarom noem hulle dit die stad van Dawid.

8 En hy het die stad rondom opgebou van af tot by die omtrek; en het die orige deel van die stad herstel.

9 En Dawid het gedurigdeur groter geword, en die Here van die leërskare was met hom.

Helde van Dawid.

10 EN dít was die hoofde van die helde van Dawid wat hom kragtig bygestaan het in sy koningskap saam met die hele Israel om hom volgens die woord van die Here koning te maak oor Israel.

11 En dít is die getal van die helde van Dawid: Jasóbeam, die seun van Hagmóni, die hoof van die dertig; hy het sy spies geswaai oor driehonderd wat op een keer gesneuwel het.

12 En ná hom was Eleásar, die seun van Dodo, die Ahohiet; hy was onder die drie helde.

13 Hy was saam met Dawid by Pas-Dámmim toe die Filistyne daar bymekaar was om te veg; en daar was 'n stuk land vol gars, en die volk het vir die Filistyne gevlug.

14 Maar hy het hom in die middel van die stuk land opgestel en dit afgeneem en die Filistyne verslaan, sodat die Here 'n groot oorwinning bewerk het.

15 En drie van die dertig hoofde het afgetrek na die rots, na Dawid, na die spelonk van Adúllam terwyl die laer van die Filistyne in die dal Refáim gestaan het.

16 En Dawid was toe in die bergvesting; en 'n besetting van die Filistyne was toe in Betlehem.

17 En Dawid het 'n begeerte voel opkom en gesê: Wie sal vir my water gee om te drink uit die put van Betlehem wat by die poort is?

18 Toe het die drie deur die laer van die Filistyne gebreek en water geskep uit die put van Betlehem wat by die poort was, en dit gedra en na Dawid gebring; maar Dawid wou dit nie drink nie en het dit voor die Here uitgegiet

19 en gesê: Mag my God my bewaar, dat ek dit sou doen! Sou ek die bloed van hierdie manne drink? Met lewensgevaar, ja, met lewensgevaar het hulle dit gebring! En hy wou dit nie drink nie. Dit het die drie helde gedoen.

20 En Abísai, die broer van , hy was hoof van die drie, en hy het sy spies geswaai oor driehonderd wat gesneuwel het, en 'n naam gehad onder die drie.

21 Uit die drie was hy onder die ander twee geëerd, sodat hy hulle owerste geword het; maar tot by die eerste drie het hy nie gekom nie.

22 Benája, die seun van Jójada, 'n dapper man, groot van daad, uit Kábseël; hy het die twee groot helde van verslaan; en hy het afgegaan en 'n leeu binne-in 'n kuil doodgeslaan op 'n sneeudag.

23 Hy het ook 'n Egiptenaar verslaan, 'n groot man, vyf el; en in die hand van die Egiptenaar was 'n spies soos 'n wewersbalk; maar hy het na hom afgegaan met 'n stok en die spies uit die hand van die Egiptenaar geruk en hom met sy eie spies doodgesteek.

24 Dit het Benája, die seun van Jójada, gedoen; en hy het 'n naam gehad onder die drie helde.

25 Hy was wel meer geëerd as die dertig, maar tot by die drie het hy nie gekom nie; en Dawid het hom aangestel oor sy lyfwag.

26 En die dapper helde was: Ásahel, die broer van , Élhanan, die seun van Dodo, uit Betlehem;

27 Sammot, die Harodiet; Heles, die Peloniet;

28 Ira, die seun van Ikkes, die Tekoïet; Abiëser, die Anatotiet;

29 Síbbegai, die Husatiet; Ílai, die Ahohiet;

30 Máharai, die Netofatiet; Heled, die seun van Baäna, die Netofatiet;

31 Ítai, die seun van Ríbai, uit Gíbea van die kinders van ; Benája, die Pireatoniet;

32 Húrai, uit Nahale-Gaäs, Abíël, die Arabatiet;

33 Asmáwet, die Baharumiet; Éljagba, die Saälboniet.

34 Die seuns van Hasem, die Gisoniet, was: Jónatan, die seun van Sage, die Harariet;

35 Ahíam, die seun van Sagar, die Harariet; Elífal, die seun van Ur;

36 Hefer, die Megeratiet; Ahía, die Peloniet;

37 Hesro, die Karmeliet; Náärai, die seun van Ésbai;

38 Joël, die broer van Natan; Mibhar, die seun van Hagri;

39 Selek, die Ammoniet; Nágrai, die Berotiet, die wapendraer van , die seun van Serúja;

40 Ira, die Jitriet; Gareb, die Jitriet;

41 Uría, die Hetiet; Sabad, die seun van Aglai;

42 Adína, die seun van Sisa, die Rubeniet, 'n hoof van die Rubeniete, en saam met hom was dertig;

43 Hanan, die seun van Máäga; en Jósafat, die Mitniet;

44 Ussía, die Asteratiet; Sama en Jeï-el, die seuns van Hotam, die Ároëriet;

45 Jedíael, die seun van Simri; en Joha, sy broer, die Tisiet;

46 Éliël van Maháwim en Jeríbai en Josáwja, die seuns van Elnáäm; en Jitma, die Moabiet:

47 Éliël en Obed en Jaäsiël van Mesobája.

Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Hebrom
Hoje: Hebrom (Al-Khalil)
חֶבְרוֹןchevron
Hebrom é a cidade de Judá onde Davi se estabeleceu com seus homens, teve filhos e foi ungido rei de Israel; nos arredores Abraão morou e sepultou Sara. Josué deu Hebrom a Calebe (1 Crônicas 11:3).
31,53° N, 35,10° L
Citado em 62 versículosTb.: Quiriate-Arba
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Benjamim
Saul
שָׁאוּלshaulΣαούλSaoúl
Saul, filho de Quis, da tribo de Benjamim, foi o primeiro rei de Israel, ungido por Samuel; desobedeceu ao Senhor, perseguiu Davi e morreu no monte Gilboa (1 Samuel 9:2).
Significado: “Pedido a Deus”
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Hebrom
Hoje: Hebrom (Al-Khalil)
חֶבְרוֹןchevron
Hebrom é a cidade de Judá onde Davi se estabeleceu com seus homens, teve filhos e foi ungido rei de Israel; nos arredores Abraão morou e sepultou Sara. Josué deu Hebrom a Calebe (1 Crônicas 11:3).
31,53° N, 35,10° L
Citado em 62 versículosTb.: Quiriate-Arba
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Hebrom
Hoje: Hebrom (Al-Khalil)
חֶבְרוֹןchevron
Hebrom é a cidade de Judá onde Davi se estabeleceu com seus homens, teve filhos e foi ungido rei de Israel; nos arredores Abraão morou e sepultou Sara. Josué deu Hebrom a Calebe (1 Crônicas 11:3).
31,53° N, 35,10° L
Citado em 62 versículosTb.: Quiriate-Arba
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Levi
Samuel
שְׁמוּאֵלshəmuelΣαμουηλSamouēl
Samuel, filho de Elcana e Ana, foi consagrado pela mãe ao serviço do Senhor em Siló, julgou Israel como profeta e ungiu Saul e Davi como reis (1 Samuel 3:20).
Significado: “Ouvido por Deus / Seu nome é Deus”
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Jerusalém
Hoje: Jerusalém, Israel
יְרוּשָׁלִַ֫םyerushalaimἹερουσαλήμHierousalēm
Jerusalém é a cidade do templo de Deus, onde moraram filhos de Judá e de Benjamim; o exército babilônio derrubou os muros da cidade (2 Reis 25:10).
31,78° N, 35,23° L
Citado em 955 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Jebus
Hoje: Jerusalém, Israel
יְבוּסyevusἹερουσαλήμHierousalēm
Jebus é a cidade dos jebuseus, que é Jerusalém. Davi e os israelitas marcharam até lá; os moradores lhe disseram que não entraria, mas Davi conquistou a fortaleza de Sião (1 Crônicas 11:5).
31,78° N, 35,23° L
Citado em 7 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Jebus
Hoje: Jerusalém, Israel
יְבוּסyevusἹερουσαλήμHierousalēm
Jebus é a cidade dos jebuseus, que é Jerusalém. Davi e os israelitas marcharam até lá; os moradores lhe disseram que não entraria, mas Davi conquistou a fortaleza de Sião (1 Crônicas 11:5).
31,78° N, 35,23° L
Citado em 7 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Sião
Hoje: Jerusalém, Israel
צִיּוֹןtsiyyonΣιώνSiōn
Sião é a fortaleza que Davi conquistou e que veio a ser a Cidade de Davi; o povo do Senhor vive ali, e foi anunciado que Sião seria arada como um campo (2 Samuel 5:7).
31,78° N, 35,23° L
Citado em 148 versículosTb.: Jerusalém
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Judá
Joabe
יוֹאָבyoav
Joabe, filho de Zeruia, irmã de Davi, comandou o exército do rei, matou Abner e Absalão e foi morto por ordem de Salomão (2 Samuel 2:13).
Significado: “O Senhor é pai”
Ver página completa
Lugar Bíblico
Estrutura / Marco
Milo
Hoje: Jerusalém, Israel
מִלּוֹאmilloἄκραAkra
Milo foi uma construção da Cidade de Davi, feita por Salomão depois que a filha do faraó se mudou para o palácio construído para ela (1 Reis 9:24).
31,78° N, 35,23° L
Citado em 6 versículos
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Judá
Joabe
יוֹאָבyoav
Joabe, filho de Zeruia, irmã de Davi, comandou o exército do rei, matou Abner e Absalão e foi morto por ordem de Salomão (2 Samuel 2:13).
Significado: “O Senhor é pai”
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Judá
Joabe
יוֹאָבyoav
Joabe, filho de Zeruia, irmã de Davi, comandou o exército do rei, matou Abner e Absalão e foi morto por ordem de Salomão (2 Samuel 2:13).
Significado: “O Senhor é pai”
Ver página completa
Lugar Bíblico
Região / Território
Moabe
Hoje: Altiplano da Jordânia Central
מוֹאָבmoav
Moabe é uma terra governada por reis, como Eglom e Balaque, onde Davi pediu ao rei que acolhesse seus pais; fogo e castigo são anunciados contra ela (Amós 2:2).
31,18° N, 35,70° L
Citado em 162 versículos
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Judá
Joabe
יוֹאָבyoav
Joabe, filho de Zeruia, irmã de Davi, comandou o exército do rei, matou Abner e Absalão e foi morto por ordem de Salomão (2 Samuel 2:13).
Significado: “O Senhor é pai”
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Benjamim
Benjamim
בִנְיָמִֽיןbinəyamiynΒενιαμινBeniamin
Benjamim, o filho mais novo de Jacó, nasceu de Raquel, que morreu no parto e o chamou Benoni; deu origem à tribo de Benjamim (Gênesis 35:18).
Significado: “Filho da mão direita”
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Judá
Joabe
יוֹאָבyoav
Joabe, filho de Zeruia, irmã de Davi, comandou o exército do rei, matou Abner e Absalão e foi morto por ordem de Salomão (2 Samuel 2:13).
Significado: “O Senhor é pai”
Ver página completa
Todos os capítulos de 1 Kronieke 29
  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.