Pular para o conteúdo
Publicidade

2 Konings 15

Asárja koning van Juda.

1 IN die sewen-en-twintigste jaar van Jeróbeam, die koning van Israel, het Asárja, die seun van Amásia, die koning van Juda, koning geword.

2 Hy was sestien jaar oud toe hy koning geword het, en twee-en-vyftig jaar het hy in geregeer; en die naam van sy moeder was Jególja, van .

3 En hy het gedoen wat reg was in die oë van die Here, net soos sy vader Amásia gedoen het.

4 Net die hoogtes is nie afgeskaf nie; die volk het nog geoffer en op die hoogtes rook laat opgaan.

5 En die Here het die koning aangetas, sodat hy melaats was tot die dag van sy dood toe; en hy het in 'n afgesonderde huis gewoon, terwyl , die seun van die koning, oor die paleis was en reg gespreek het oor die volk van die land.

6 En die verdere geskiedenis van Asárja en alles wat hy gedoen het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Juda nie?

7 En Asárja het ontslaap met sy vaders, en hy is begrawe by sy vaders in die stad van Dawid; en sy seun het in sy plek koning geword.

Ander konings van Israel tot op die inval van die Assiriërs.

8 IN die agt-en-dertigste jaar van Asárja, die koning van Juda, het Sagaría, die seun van Jeróbeam, oor Israel koning geword in Samaría — ses maande lank.

9 En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die Here soos sy vaders gedoen het; hy het nie afgewyk van die sondes van Jeróbeam, die seun van , wat Israel laat sondig het nie.

10 En Sallum, die seun van Jabes, het 'n sameswering teen hom gesmee en hom voor die oë van die volk verslaan en hom gedood en in sy plek koning geword.

11 En die verdere geskiedenis van Sagaría, kyk, dit is beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Israel.

12 Dit was die woord van die Here wat Hy tot gespreek het, naamlik: Seuns van die vierde geslag sal vir jou op die troon van Israel sit. En dit was so.

13 Sallum, die seun van Jabes, het in die negen-en-dertigste jaar van Ussía, die koning van Juda, koning geword en 'n maand lank in Samaría geregeer.

14 Daarna het Menáhem, die seun van Gadi, van opgetrek en in Samaría gekom en Sallum, die seun van Jabes, in Samaría verslaan en hom gedood en in sy plek koning geword.

15 En die verdere geskiedenis van Sallum en sy sameswering wat hy gesmee het, kyk, dit is beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Israel.

16 Toe het Menáhem Tifsag verslaan met almal wat daarin was, en die grondgebied daarvan, van af; omdat hulle nie vir hom oopgemaak het nie; hy het dit verslaan en al die swanger vroue daarvan laat oopsny.

17 In die negen-en-dertigste jaar van Asárja, die koning van Juda, het Menáhem, die seun van Gadi, koning oor Israel geword in Samaría — tien jaar lank.

18 En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die Here; hy het al sy dae nie afgewyk van die sondes van Jeróbeam, die seun van , wat Israel laat sondig het nie.

19 Pul, die koning van Assirië, het die land oorval, en Menáhem het aan Pul duisend talente silwer gegee, dat sy hande met hom sou wees om die koningskap in sy hand te versterk.

20 En Menáhem het oor Israel, al die persone van vermoë, die geld verdeel om dit aan die koning van Assirië te gee: vyftig sikkels silwer vir elke man; toe het die koning van Assirië omgedraai en nie daar in die land gebly nie.

21 En die verdere geskiedenis van Menáhem en alles wat hy gedoen het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Israel nie?

22 En Menáhem het ontslaap met sy vaders, en sy seun Pekáhia het in sy plek koning geword.

23 In die vyftigste jaar van Asárja, die koning van Juda, het Pekáhia, die seun van Menáhem, koning oor Israel geword in Samaría — twee jaar lank.

24 En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die Here; hy het nie afgewyk van die sondes van Jeróbeam, die seun van , wat Israel laat sondig het nie.

25 En , die seun van Remália, sy adjudant, het 'n sameswering teen hom gesmee en hom in Samaría in die vesting van die koning se huis verslaan saam met Argob en met Arje; en vyftig man uit die kinders van die Gileadiete was saam met hom; en hy het hom gedood en in sy plek koning geword.

26 En die verdere geskiedenis van Pekáhia en alles wat hy gedoen het, kyk, dit is beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Israel.

27 In die twee-en-vyftigste jaar van Asárja, die koning van Juda, het Peka, die seun van Remália, koning geword oor Israel in Samaría — twintig jaar lank.

28 En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die Here; hy het nie afgewyk van die sondes van Jeróbeam, die seun van Nebat, wat Israel laat sondig het nie.

29 In die dae van , die koning van Israel, het Tiglat-Piléser, die koning van Assirië, gekom en Ijon ingeneem en -Bet-Máäga en Janóag en Kedes en en Gílead en , die hele land Náftali; en hy het hulle in ballingskap weggevoer na Assirië toe.

30 En Hoséa, die seun van Ela, het 'n sameswering gesmee teen , die seun van Remália, en hom verslaan en hom gedood en in sy plek koning geword, in die twintigste jaar van , die seun van Ussía.

31 En die verdere geskiedenis van en alles wat hy gedoen het, kyk, dit is beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Israel.

Jotam koning van Juda.

32 IN die tweede jaar van , die seun van Remália, die koning van Israel, het , die seun van Ussía, die koning van Juda, koning geword.

33 Vyf-en-twintig jaar was hy oud toe hy koning geword het, en sestien jaar het hy in geregeer; en die naam van sy moeder was Jerúsa, die dogter van Sadok.

34 En hy het gedoen wat reg was in die oë van die Here; net soos sy vader Ussía gedoen het, het hy gedoen.

35 Net die hoogtes is nie afgeskaf nie; die volk het nog op die hoogtes geoffer en rook laat opgaan; dit is hy wat die Boonste Poort van die huis van die Here gebou het.

36 En die verdere geskiedenis van en alles wat hy gedoen het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Juda nie?

37 In dié dae het die Here Resin, die koning van , en , die seun van Remália, teen Juda begin stuur.

38 En het ontslaap met sy vaders en is begrawe by sy vaders in die stad van sy vader Dawid; en sy seun Agas het in sy plek koning geword.

Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Jerusalém
Hoje: Jerusalém, Israel
יְרוּשָׁלִַ֫םyerushalaimἹερουσαλήμHierousalēm
Jerusalém é a cidade do templo de Deus, onde moraram filhos de Judá e de Benjamim; o exército babilônio derrubou os muros da cidade (2 Reis 25:10).
31,78° N, 35,23° L
Citado em 955 versículos
Ver página completa

Pessoa
Tribo de Judá
Jotão
יוֹתָםyotamΙωαθαμIōatham
Jotão foi rei de Judá, filho de Uzias; governou o povo enquanto o pai, leproso, morava em casa separada, e com a morte do pai tornou-se rei. Acaz, filho de Jotão, o sucedeu (2 Reis 15:38).
Citado em 19 versículos

Tribo de Efraim
Nebate
נְבָטnəvat
Nebate foi o pai de Jeroboão, oficial de Salomão que se rebelou contra o rei e depois reinou sobre Israel; a mãe de Jeroboão era Zerua, viúva (1 Reis 11:26).
Citado em 24 versículos
Ver página completa
Pessoa
H3058
Jeú
יֵהוּאyehu
Jeú, ungido rei de Israel por ordem de Eliseu, matou o rei Jorão, a rainha Jezabel e toda a casa de Acabe e acabou com o culto a Baal em Israel (2 Reis 9:2).
Citado em 46 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Tirza
Hoje: Tell el Farah
תִּרְצָהtirtsah
Tirza é a cidade onde reinaram os reis de Israel Baasa, Elá e Zinri, e onde Onri reinou seis anos; Baasa foi sepultado ali (1 Reis 16:23).
32,29° N, 35,34° L
Citado em 13 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Tirza
Hoje: Tell el Farah
תִּרְצָהtirtsah
Tirza é a cidade onde reinaram os reis de Israel Baasa, Elá e Zinri, e onde Onri reinou seis anos; Baasa foi sepultado ali (1 Reis 16:23).
32,29° N, 35,34° L
Citado em 13 versículos
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Efraim
Nebate
נְבָטnəvat
Nebate foi o pai de Jeroboão, oficial de Salomão que se rebelou contra o rei e depois reinou sobre Israel; a mãe de Jeroboão era Zerua, viúva (1 Reis 11:26).
Citado em 24 versículos
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Efraim
Nebate
נְבָטnəvat
Nebate foi o pai de Jeroboão, oficial de Salomão que se rebelou contra o rei e depois reinou sobre Israel; a mãe de Jeroboão era Zerua, viúva (1 Reis 11:26).
Citado em 24 versículos
Ver página completa
Pessoa
H6492
Peca
פֶּקַחpəqach
Peca, filho de Remalias, foi rei de Israel: oficial de Pecaías, matou-o em Samaria com cinquenta homens de Gileade e reinou no lugar dele. Oseias, filho de Elá, matou Peca e se tornou rei (2 Reis 15:30).
Significado: “Ele abre”

Abel-Bete-Maaca
Hoje: Tel Abel Beth Maacah
אָבֵל בֵּית מַעֲכָהavel bet-maakhah
Abel-Bete-Maaca é a cidade onde o exército de Joabe cercou Seba, filho de Bicri, e levantou uma rampa até a muralha. Tiglate-Pileser, rei da Assíria, também a conquistou (2 Samuel 20:15).
33,26° N, 35,58° L
Citado em 6 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Hazor
Hoje: Tel Hazor
חָצוֹרchatsor
Hazor foi a cidade do rei Jabim, capital de um grupo de reinos. Josué a conquistou, matou o rei à espada e a incendiou (Josué 11:10).
33,02° N, 35,57° L
Citado em 11 versículosTb.: Hasor
Ver página completa
Lugar Bíblico
Região / Território
Galileia
Hoje: Galileia (Norte de Israel)
גָּלִילgalilΓαλιλαίαGalilaia
A Galileia é a terra de Nazaré e de Caná, de onde Jesus veio para ser batizado por João no Jordão e de onde o seguiram multidões e mulheres (Marcos 1:9).
32,76° N, 35,53° L
Citado em 78 versículosTb.: Galiléia
Ver página completa
Pessoa
H6492
Peca
פֶּקַחpəqach
Peca, filho de Remalias, foi rei de Israel: oficial de Pecaías, matou-o em Samaria com cinquenta homens de Gileade e reinou no lugar dele. Oseias, filho de Elá, matou Peca e se tornou rei (2 Reis 15:30).
Significado: “Ele abre”
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Judá
Jotão
יוֹתָםyotamΙωαθαμIōatham
Jotão foi rei de Judá, filho de Uzias; governou o povo enquanto o pai, leproso, morava em casa separada, e com a morte do pai tornou-se rei. Acaz, filho de Jotão, o sucedeu (2 Reis 15:38).
Citado em 19 versículos
Ver página completa
Pessoa
H6492
Peca
פֶּקַחpəqach
Peca, filho de Remalias, foi rei de Israel: oficial de Pecaías, matou-o em Samaria com cinquenta homens de Gileade e reinou no lugar dele. Oseias, filho de Elá, matou Peca e se tornou rei (2 Reis 15:30).
Significado: “Ele abre”
Ver página completa
Pessoa
H6492
Peca
פֶּקַחpəqach
Peca, filho de Remalias, foi rei de Israel: oficial de Pecaías, matou-o em Samaria com cinquenta homens de Gileade e reinou no lugar dele. Oseias, filho de Elá, matou Peca e se tornou rei (2 Reis 15:30).
Significado: “Ele abre”
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Judá
Jotão
יוֹתָםyotamΙωαθαμIōatham
Jotão foi rei de Judá, filho de Uzias; governou o povo enquanto o pai, leproso, morava em casa separada, e com a morte do pai tornou-se rei. Acaz, filho de Jotão, o sucedeu (2 Reis 15:38).
Citado em 19 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Jerusalém
Hoje: Jerusalém, Israel
יְרוּשָׁלִַ֫םyerushalaimἹερουσαλήμHierousalēm
Jerusalém é a cidade do templo de Deus, onde moraram filhos de Judá e de Benjamim; o exército babilônio derrubou os muros da cidade (2 Reis 25:10).
31,78° N, 35,23° L
Citado em 955 versículos
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Judá
Jotão
יוֹתָםyotamΙωαθαμIōatham
Jotão foi rei de Judá, filho de Uzias; governou o povo enquanto o pai, leproso, morava em casa separada, e com a morte do pai tornou-se rei. Acaz, filho de Jotão, o sucedeu (2 Reis 15:38).
Citado em 19 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Região / Território
Síria
Hoje: Síria (Arã)
אֲרָםaramΣυρίαSuria
Síria é uma terra cujos reis guerrearam contra Israel: Davi derrotou os sírios, e Hazael, rei da Síria, oprimiu Israel durante todo o reinado de Jeoacaz (2 Reis 13:22).
33,51° N, 36,31° L
Citado em 89 versículosTb.: Arã
Ver página completa
Pessoa
H6492
Peca
פֶּקַחpəqach
Peca, filho de Remalias, foi rei de Israel: oficial de Pecaías, matou-o em Samaria com cinquenta homens de Gileade e reinou no lugar dele. Oseias, filho de Elá, matou Peca e se tornou rei (2 Reis 15:30).
Significado: “Ele abre”
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Judá
Jotão
יוֹתָםyotamΙωαθαμIōatham
Jotão foi rei de Judá, filho de Uzias; governou o povo enquanto o pai, leproso, morava em casa separada, e com a morte do pai tornou-se rei. Acaz, filho de Jotão, o sucedeu (2 Reis 15:38).
Citado em 19 versículos
Ver página completa
Todos os capítulos de 2 Konings 25
  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.