2 Toe draai hy sy gesig na die muur, en hy het gebid tot die Here en gesê:
3 Ag, Here, dink tog daaraan dat ek voor u aangesig in trou en met 'n volkome hart gewandel het en gedoen het wat goed is in u oë. En Hiskía het bitterlik geween.

+581 estão orando agora.
Junte-se à corrente de oração.