Pular para o conteúdo
Publicidade

2 Reis 4

32 En toe Elísa in die huis kom, was die seun dood, neergelê op sy bed!

33 En hy het ingegaan en die deur agter hulle twee toegesluit en tot die Here gebid.

34 Daarna klim hy op en gaan op die kind en sit sy mond op dié se mond en sy op dié se en sy hande op dié se hande en buig oor hom neer; en die vlees van die kind het warm geword.

35 Daarop het hy teruggekom en in die huis een keer heen en weer geloop, om dan opnuut op te klim en oor hom neer te buig; en die seun het sewe maal genies; en die seun het sy oopgemaak.

Veja também