Pular para o conteúdo
Publicidade

II THESSALONICENSE 3

Verskillende vermaninge. Groete.

1 VERDER, broeders, bid vir ons dat die woord van die Here sy snelle loop mag en verheerlik word net soos by julle;

2 en dat ons verlos mag word van die verkeerde en slegte mense, want die geloof is nie die deel van almal nie.

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.

Veja também

2 Tessalonicenses
Ver todos os capítulos de 2 Tessalonicenses