Pular para o conteúdo
Publicidade

Resultados da busca por "amor"

58 resultados encontrados

  1. 1 Samuel 7

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 7
    Mostrando versículo 14 de 17

    14Ook die stede wat die Filistyne van Israel geneem het, het na Israel teruggekom, van Ekron af tot by Gat; en die gebied daarvan het Israel uit die hand van die Filistyne geruk. En daar was vrede tussen Israel en die Amoriete.

  2. 2 Crônicas 8

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 8
    Mostrando versículo 7 de 18

    7Al die mense wat oorgebly het van die Hetiete en Amoriete en Feresiete en Hewiete en Jebusiete, wat nie uit Israel was nie —

  3. Juízes 1

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 1
    Mostrando versículo 34 de 36

    34En die Amoriete het die kinders van Dan die gebergte in gedruk, want hulle het hul nie toegelaat om na die laagte af te kom nie;

  4. Esdras 9

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 9
    Mostrando versículo 1 de 15

    1EN toe dit klaar was, het die owerstes na my gekom en gesê: Die volk van Israel en die priesters en die Leviete het hulle nie afgesonder van die volke van die lande, wat hulle gruwels betref nie, naamlik van die Kanaäniete, Hetiete, Feresiete, Jebusiete, Ammoniete, Moabiete, Egiptenaars en Amoriete.

  5. Êxodo 13

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 13
    Mostrando versículo 5 de 22

    5En as die Here jou bring in die land van die Kanaäniete en Hetiete en Amoriete en Hewiete en Jebusiete, wat Hy aan jou vaders met 'n eed beloof het om aan jou te gee, 'n land wat oorloop van melk en heuning, dan moet jy hierdie diens in hierdie maand onderhou.

  6. 1 Reis 4

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 4
    Mostrando versículo 19 de 34

    19Geber, die seun van Uri, in die land Gílead, die land van Sihon, die koning van die Amoriete, en van Og, die koning van Basan; en hy was die enigste bestuurder in die land.

  7. Números 13

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 13
    Mostrando versículo 29 de 33

    29Die Amalekiete woon in die Suidland, maar die Hetiete en Jebusiete en Amoriete woon in die gebergte, en die Kanaäniete woon by die see en aan die kant van die Jordaan.

  8. 1 Crônicas 1

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 1
    Mostrando versículo 14 de 54

    14en die Jebusiete en Amoriete en Girgasiete,

  9. 2 Reis 21

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 21
    Mostrando versículo 11 de 26

    11Omdat Manasse, die koning van Juda, hierdie gruwels gedoen het — erger as alles wat die Amoriete gedoen het wat voor hom was, en selfs Juda laat sondig het deur sy drekgode —

  10. 1 Reis 9

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 9
    Mostrando versículo 20 de 28

    20Al die mense wat oorgebly het van die Amoriete, Hetiete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete, wat nie uit die kinders van Israel was nie —

  11. 2 Samuel 21

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 21
    Mostrando versículo 2 de 22

    2Toe roep die koning die Gibeoniete en sê vir hulle — die Gibeoniete het naamlik nie behoort tot die kinders van Israel nie, maar by 'n oorblyfsel van die Amoriete; en hoewel die kinders van Israel vir hulle gesweer het, het Saul probeer om hulle om te bring in sy ywer vir die kinders van Israel en Juda —

  12. Josué 24

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 24
    Mostrando versículo 8 de 33

    8Daarop het Ek julle gebring in die land van die Amoriete wat oos van die Jordaan gewoon het, en hulle het teen julle geveg; maar Ek het hulle in julle hand gegee, sodat julle hul land in besit geneem het, en Ek het hulle voor julle uit verdelg.

  13. Neemias 9

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 9
    Mostrando versículo 8 de 38

    8En U het sy hart getrou bevind voor u aangesig, en U het met hom die verbond gesluit om die land te gee van die Kanaäniete, Hetiete, Amoriete en Feresiete en Jebusiete en Girgasiete, om dit aan sy nageslag te gee; en U het u woorde vervul, want U is regverdig.

  14. Gênesis 10

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 10
    Mostrando versículo 16 de 32

    16en die Jebusiete en Amoriete en Girgasiete

  15. Deuteronômio 1

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 1
    Mostrando versículo 4 de 46

    4nadat hy Sihon, die koning van die Amoriete, wat in Hesbon gewoon het, en Og, die koning van Basan, wat in Ástarot gewoon het, in Edréï verslaan het.

  16. Juízes 11

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 11
    Mostrando versículo 19 de 40

    19Daarop het Israel boodskappers gestuur na Sihon, die koning van die Amoriete, die koning van Hesbon, en Israel het vir hom gesê: Laat ons tog deur u land trek na my plek toe.

  17. Êxodo 33

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 33
    Mostrando versículo 2 de 23

    2en Ek sal 'n engel voor jou uit stuur — en die Kanaäniete, Amoriete, Hetiete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete verdrywe —

  18. Números 32

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 32
    Mostrando versículo 33 de 42

    33So het Moses dan aan hulle gegee, aan die kinders van Gad en die kinders van Ruben en die halwe stam van Manasse, die seun van Josef, die koninkryk van Sihon, koning van die Amoriete, en die koninkryk van Og, koning van Basan, die land volgens sy stede met die grondgebied wat daarby behoort, die stede van die land rondom.

  19. 1 Reis 21

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 21
    Mostrando versículo 26 de 29

    26En hy het baie afskuwelik gehandel deur agter die drekgode aan te loop net soos die Amoriete gedoen het wat die Here voor die kinders van Israel uit verdrywe het.

  20. Josué 10

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 10
    Mostrando versículo 5 de 43

    5So het dan die vyf Amoritiese konings vergader en opgetrek: die koning van Jerusalem, die koning van Hebron, die koning van Jarmut, die koning van Lagis, die koning van Eglon, hulle en al hul leërmagte; en hulle het Gíbeon beleër en daarteen geveg.

Léxico (correspondência exata) Semântico (correspondência relacionada) Versículos omitidos Contexto do capítulo