16En die vierde geslag sal hierheen terugkom, want die ongeregtigheid van die Amoriete is tot nog toe nie vol nie.
Resultados da busca por "amor"
59 resultados encontrados
- Capítulo 15
Gênesis 15
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 16 de 21 - Capítulo 10
Gênesis 10
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 16 de 3216en die Jebusiete en Amoriete en Girgasiete
- Capítulo 15
Josué 15
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículos 26–50 de 6326Amam en Sema en Mólada,
29Báäla en Ijjim en Esem,
50en Anab en Estémo en Anim,
- Capítulo 16
1 Coríntios 16
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículos 14–24 de 2414Laat alles by julle in liefde geskied.
20Al die broeders groet julle. Groet mekaar met 'n heilige kus.
24My liefde met julle almal in Christus Jesus! Amen.
- Capítulo 5
1 Pedro 5
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículos 11–14 de 1411Aan Hom die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid! Amen.
14Groet mekaar met 'n kus van liefde. Vrede vir julle almal wat in Christus Jesus is! Amen.
- Capítulo 13
1 Coríntios 13
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículos 4–13 de 134Die liefde is lankmoedig en vriendelik; die liefde is nie jaloers nie; die liefde praat nie groot nie, is nie opgeblase nie,
8Die liefde vergaan nimmermeer; maar profesieë — hulle sal tot niet gaan; of tale — hulle sal ophou; of kennis — dit sal tot niet gaan.
13En nou bly geloof, hoop, liefde — hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde.
- Capítulo 27
Provérbios 27
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículos 5–19 de 275Openlike teregwysing is beter as verborge liefde.
9Olie en reukwerk verbly die hart, net so die aangenaamheid van 'n vriend vanweë welgemeende raad.
19Soos in die water aangesig teenoor aangesig is, so is die hart van die mens teenoor die mens.
- Capítulo 19
Josué 19
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículos 19–42 de 5119en Hafaráim en Sion en Anagárat,
36en Adama en Rama en Hasor,
42en Saälábbin en Ájalon en Jitla,
- Capítulo 11
2 Crônicas 11
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículos 7–9 de 237en Bet-Sur en Sogo en Adúllam;
8en Gat en Marésa en Sif;
9en Adoráim en Lagis en Aséka;
- Capítulo 4
1 João 4
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículos 11–16 de 2111Geliefdes, as God ons so liefgehad het, behoort ons ook mekaar lief te hê.
12Niemand het God ooit aanskou nie. As ons mekaar liefhet, bly God in ons en het sy liefde in ons volmaak geword.
16En ons het die liefde wat God tot ons het, leer ken en geglo. God is liefde; en hy wat in die liefde bly, bly in God, en God in hom.
- Capítulo 8
1 Crônicas 8
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículos 4–31 de 404en Abisúa en Naäman en Ahóag
24en Hanánja en Elam en Antotía
31en Gedor en Agjo en Seger.
- Capítulo 11
Neemias 11
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículos 32–34 de 3632Ánatot, Nob, Anánja,
33Hasor, Rama, Gittáim,
34Hadid, Sebóim, Nebállat,
- Capítulo 2
Amós 2
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 9 de 169En tog het Ék die Amoriet voor hulle uit verdelg wie se hoogte was soos die hoogte van die seders, en hy was sterk soos die eikebome; maar Ek het sy vrug daarbo en sy wortels daaronder verdelg.
- Capítulo 135
Salmos 135
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 11 de 2111Sihon, die koning van die Amoriete, en Og, die koning van Basan, en al die koninkryke van Kanaän,
- Capítulo 21
Números 21
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 13 de 3513Daarvandaan het hulle weggetrek en laer opgeslaan oorkant die Arnon wat in die woestyn is en uit die grondgebied van die Amoriete kom; want die Arnon is die grens van Moab, tussen Moab en die Amoriete.
- Capítulo 136
Salmos 136
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 19 de 2619Sihon, die koning van die Amoriete, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
- Capítulo 2
Deuteronômio 2
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 24 de 3724Maak julle klaar, breek op en trek deur die Arnonrivier. Kyk, Ek gee Sihon, die koning van Hesbon, die Amoriet, en sy land in jou hand; begin om in besit te neem, en begeef jou in die oorlog teen hom.
- Capítulo 10
Juízes 10
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 8 de 188En hulle het die kinders van Israel verpletter en verdruk in daardie jaar, agttien jaar lank, al die kinders van Israel wat oorkant die Jordaan gewoon het in die land van die Amoriete, wat in Gílead was.
- Capítulo 16
Ezequiel 16
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 3 de 633en sê: So spreek die Here Here tot Jerusalem: Jou afkoms en jou geboorte is uit die land van die Kanaäniete; jou vader was 'n Amoriet en jou moeder 'n Hetitiese vrou.
- Capítulo 3
Deuteronômio 3
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 2 de 292Toe het die Here vir my gesê: Wees nie bevrees vir hom nie, want Ek gee hom en sy hele volk en sy land in jou hand; en jy moet met hom doen soos jy gedoen het met Sihon, die koning van die Amoriete, wat in Hesbon gewoon het.