1MY gees is verward, my dae is uitgeblus, die graf wag op my.
13As ek hoop op die doderyk as my huis; in die duisternis my bed uitsprei,
15waar is dan my verwagting? Ja, my verwagting, wie ontdek dit?
27 resultados encontrados
1MY gees is verward, my dae is uitgeblus, die graf wag op my.
13As ek hoop op die doderyk as my huis; in die duisternis my bed uitsprei,
15waar is dan my verwagting? Ja, my verwagting, wie ontdek dit?
6Semája en Jójarib, Jedája,
13van Esra, Mesúllam; van Amárja, Jóhanan;
17van Abía, Sigri; van Mínjamin, van Moádja, Píltai;
3My siel dors na God, na die lewende God; wanneer sal ek ingaan en voor die aangesig van God verskyn?
6Wat buig jy jou neer, o my siel, en is onrustig in my? Hoop op God; want ek sal Hom nog loof — die verlossing van sy aangesig!
12Wat buig jy jou neer, o my siel, en wat is jy onrustig in my? Hoop op God, want ek sal Hom nog loof — die verlossing van my aangesig en my God!
11'n Dwaas laat al sy toorn uitvaar, maar 'n wyse bring dit eindelik tot bedaring.
20Het jy 'n man gesien wat haastig is in sy woorde? Vir 'n dwaas is daar meer hoop as vir hom.
25Die vrees vir die mens span 'n strik; maar hy wat op die Here vertrou, sal beskut word.
26en in Jésua en in Mólada en in Bet-Pelet
32Ánatot, Nob, Anánja,
33Hasor, Rama, Gittáim,
24Waar die goddelose bang voor is — dit kom oor hom; maar die begeerte van die regverdiges vervul Hy.
25Wanneer 'n stormwind verbygaan, is die goddelose nie meer nie; maar die regverdige is vir ewig gegrondves.
28Die verwagting van die regverdiges is vreugde, maar die hoop van die goddelose vergaan.
1'n PSALM van Dawid.Die Here is my lig en my heil: vir wie sou ek vrees? Die Here is die toevlug van my lewe: vir wie sou ek vervaard wees?
8Van U sê my hart: Soek my aangesig! Ek soek u aangesig, o Here!
14Wag op die Here! Wees sterk en laat jou hart sterk wees! Ja, wag op die Here!