Pular para o conteúdo
Publicidade

Resultados da busca por "amor"

58 resultados encontrados

  1. Deuteronômio 20

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 20
    Mostrando versículo 17 de 20

    17Maar jy moet hulle heeltemal met die banvloek tref: die Hetiete en Amoriete, die Kanaäniete en Feresiete, die Hewiete en Jebusiete, soos die Here jou God jou beveel het;

  2. Gênesis 48

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 48
    Mostrando versículo 22 de 22

    22En ék gee jou een stuk land bo jou broers, wat ek met my swaard en my boog van die Amoriete afgeneem het.

  3. Êxodo 23

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 23
    Mostrando versículo 23 de 33

    23Want my Engel sal voor jou uit gaan en jou bring na die Amoriete en Hetiete en Feresiete en Kanaäniete, Hewiete en Jebusiete; en Ek sal hulle vernietig.

  4. Juízes 3

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 3
    Mostrando versículo 5 de 31

    5SO het die kinders van Israel dan onder die Kanaäniete, Hetiete en Amoriete en Feresiete en Hewiete en Jebusiete gewoon,

  5. Números 22

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 22
    Mostrando versículo 2 de 41

    2Toe Balak, die seun van Sippor, sien alles wat Israel die Amoriete aangedoen het,

  6. Josué 12

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 12
    Mostrando versículo 2 de 24

    2Sihon, die koning van die Amoriete wat in Hesbon gewoon het, wat geheers het van Ároër af wat aan die kant van die Arnonrivier lê: van die middel van die rivier af en oor die helfte van Gílead tot by die Jabbokrivier, die grens van die kinders van Ammon;

  7. Deuteronômio 7

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 7
    Mostrando versículo 1 de 26

    1AS die Here jou God jou inbring in die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem, en Hy baie nasies voor jou uit verjaag: die Hetiete, Girgasiete, Amoriete, Kanaäniete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete, sewe nasies, meer en magtiger as jy;

  8. Êxodo 34

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 34
    Mostrando versículo 11 de 35

    11Onderhou wat Ek jou vandag beveel. Kyk, Ek verdrywe voor jou uit die Amoriete, Kanaäniete, Hetiete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete.

  9. Juízes 6

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 6
    Mostrando versículo 10 de 40

    10En Ek het aan julle gesê: Ek is die Here julle God; julle mag die gode van die Amoriete in wie se land julle woon, nie vrees nie. Maar julle het nie na my stem geluister nie.

  10. Josué 13

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 13
    Mostrando versículo 4 de 33

    4in die suide; die hele land van die Kanaäniete en Méara wat aan die Sidoniërs behoort, tot by Afek, tot by die grens van die Amoriete;

  11. Deuteronômio 31

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 31
    Mostrando versículo 4 de 30

    4En die Here sal met hulle doen soos Hy met Sihon en met Og, die konings van die Amoriete, en met hulle land gedoen het, wat Hy verdelg het;

  12. Josué 5

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 5
    Mostrando versículo 1 de 15

    1EN toe al die konings van die Amoriete wat anderkant die Jordaan na die weste was, en al die konings van die Kanaäniete wat by die see woon, hoor dat die Here die water van die Jordaan voor die kinders van Israel uit laat opdroog het, totdat hulle deurgetrek het, het hulle hart versmelt en was daar in hulle geen moed meer vanweë die kinders van Israel nie.

  13. Deuteronômio 4

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 4
    Mostrando versículo 46 de 49

    46oos van die Jordaan, in die dal teenoor Bet-Peor, in die land van Sihon, die koning van die Amoriete, wat in Hesbon gewoon het, wat deur Moses en die kinders van Israel verslaan is by hulle uittog uit Egipte;

  14. Josué 3

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 3
    Mostrando versículo 10 de 17

    10Verder het Josua gesê: Hieraan sal julle erken dat daar 'n lewende God tussen julle is, en dat Hy sekerlik die Kanaäniete en Hetiete en Hewiete en Feresiete en Girgasiete en Amoriete en Jebusiete voor julle uit sal verdrywe:

  15. Josué 9

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 9
    Mostrando versículo 1 de 27

    1EN toe al die konings wat wes van die Jordaan woon op die Gebergte en in die Laeveld en aan die hele kus van die Groot See na die kant van die Líbanon toe: die Hetiete en Amoriete, Kanaäniete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete, dit hoor,

  16. Josué 11

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 11
    Mostrando versículo 3 de 23

    3na die Kanaäniete in die ooste en in die weste en die Amoriete en Hetiete en Feresiete en Jebusiete op die gebergte en die Hewiete onderaan Hermon, in die land van Mispa.

  17. Josué 2

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 2
    Mostrando versículo 10 de 24

    10want ons het gehoor dat die Here die water van die Skelfsee voor julle by jul uittog uit Egipte laat opdroog het en wat julle die twee konings van die Amoriete, Sihon en Og, oorkant die Jordaan aangedoen het, dat julle hulle met die banvloek getref het.

  18. Josué 7

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 7
    Mostrando versículo 7 de 26

    7En Josua het gesê: Ag, Here Here, waarom het U hierdie volk ooit deur die Jordaan laat trek om ons oor te gee in die hand van die Amoriete, sodat hulle ons kan vernietig? Het ons tog maar besluit om oorkant die Jordaan te bly!

Léxico (correspondência exata) Semântico (correspondência relacionada) Versículos omitidos Contexto do capítulo