Mostrando versículos 39–41 de 55
39en Asárja van Heles, en Heles van Eleása;
40en Eleása van Sísemai, en Sísemai van Sallum;
41en Sallum van Jekámja, en Jekámja van Elisáma.
43 resultados encontrados
39en Asárja van Heles, en Heles van Eleása;
40en Eleása van Sísemai, en Sísemai van Sallum;
41en Sallum van Jekámja, en Jekámja van Elisáma.
1HALLELUJA! Loof die Here, o my siel!
7wat aan die verdruktes reg doen, wat aan die hongeriges brood gee. Die Here maak die gevangenes los.
10Die Here is vir ewig Koning; jou God, o Sion, is van geslag tot geslag! Halleluja!
6mag die vyand my dan vervolg en inhaal en my lewe teen die grond vertrap en my eer in die stof laat woon. Sela.
11My skild is by God wat die opregtes van hart verlos.
18Ek wil die Here loof na sy geregtigheid en die Naam van die Here, die Allerhoogste, psalmsing.