11Aan Hom die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid! Amen.
13Die mede-uitverkorene in Babilon en Markus, my seun, groet julle.
14Groet mekaar met 'n kus van liefde. Vrede vir julle almal wat in Christus Jesus is! Amen.
5 resultados encontrados
11Aan Hom die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid! Amen.
13Die mede-uitverkorene in Babilon en Markus, my seun, groet julle.
14Groet mekaar met 'n kus van liefde. Vrede vir julle almal wat in Christus Jesus is! Amen.
1EN die fees van die ongesuurde brode, wat pasga genoem word, was naby.
7EN die dag van die ongesuurde brode het gekom waarop die pasga geslag moes word.
11En julle moet vir die eienaar van die huis sê: Die Meester vra u — waar is die kamer waar Ek die pasga met my dissipels kan eet?
29Báäla en Ijjim en Esem,
52Arab en Duma en Esean,
53en Janum en Bet-Tappúag en Aféka,
1DIE ouderling aan die geliefde Gajus wat ek in waarheid liefhet.
6wat van jou liefde voor die gemeente getuig het. Jy sal goed doen as jy hulle voorthelp op 'n voor God waardige wyse.
15Vrede vir jou! Die vriende groet jou. Groet die vriende by die naam.
10Kaf. Al die paaie van die Here is goedertierenheid en trou vir die wat sy verbond en sy getuienisse bewaar.
17Sade. Die benoudhede van my hart is wyd uitgestrek; lei my uit my angste.
21Tau. Laat vroomheid en opregtheid my bewaar, want U verwag ek.