Pular para o conteúdo
Publicidade

Josua 24

Laaste woorde van Josua. Die volk beloof om die Here te dien.

1 DAARNA het Josua al die stamme van Israel byeen laat kom in Sigem, en hy het die oudstes van Israel en sy hoofde en sy regters en sy opsigters laat roep, en hulle het hul voor die aangesig van God gestel.

2 Toe sê Josua aan die hele volk: So sê die Here, die God van Israel: Oorkant die Eufraat het julle vaders van oudsher gewoon — , die vader van en die vader van , en hulle het ander gode gedien.

3 Maar Ek het julle vader van oorkant die Eufraat af geneem en hom deur die hele land Kanaän laat trek en sy nageslag vermeerder en Isak aan hom gegee;

4 en aan Isak het Ek Jakob en gegee, en aan het Ek die gebergte Seïr gegee, om dit in besit te neem; maar Jakob en sy kinders het na Egipte afgetrek.

5 Toe het Ek en Aäron gestuur en Egipte getref soos Ek dit daar gedoen het, en daarna het Ek julle uitgelei.

6 Toe Ek julle vaders uit Egipte uitgelei het, het julle by die see gekom; maar die Egiptenaars het julle vaders agternagejaag met strydwaens en perderuiters na die Skelfsee toe;

7 maar hulle het die Here aangeroep, en Hy het 'n duisternis gestel tussen julle en die Egiptenaars en die see oor hulle laat kom, sodat dit hulle oordek het, en julle eie oë het gesien wat Ek aan Egipte gedoen het. Daarna het julle baie dae in die woestyn gebly.

8 Daarop het Ek julle gebring in die land van die Amoriete wat oos van die Jordaan gewoon het, en hulle het teen julle geveg; maar Ek het hulle in julle hand gegee, sodat julle hul land in besit geneem het, en Ek het hulle voor julle uit verdelg.

9 Toe het , die seun van Sippor, die koning van , hom klaargemaak en teen Israel geveg; en hy het gestuur om Bíleam, die seun van , te roep om julle te vervloek;

10 maar Ek wou nie na Bíleam luister nie, sodat hy julle net geseën het; en Ek het julle uit sy hand gered.

11 Toe julle die Jordaan deurgetrek en by Jérigo gekom het, het die burgers van Jérigo, die Amoriete en Feresiete en Kanaäniete en Hetiete en Girgasiete, die Hewiete en Jebusiete teen julle geveg; maar Ek het hulle in julle hand gegee

12 en perdebye voor julle uit gestuur, wat hulle voor julle uit verdryf het, — die twee konings van die Amoriete — nie deur jou swaard en nie deur jou boog nie.

13 So het Ek julle dan 'n land gegee waar julle nie aan gearbei en stede wat julle nie gebou het nie, dat julle daarin kan woon; wingerde en olyfbome wat julle nie geplant het nie, daar eet julle van.

14 Vrees dan nou die Here en dien Hom in opregtheid en waarheid, en verwyder die gode wat julle vaders gedien het oorkant die Eufraat en in Egipte, en dien die Here.

15 Maar as dit verkeerd is in julle oë om die Here te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: òf die gode wat julle vaders daar oorkant die Eufraat gedien het, òf die gode van die Amoriete in wie se land julle woon; maar ek en my huis, ons sal die Here dien.

16 Toe antwoord die volk en sê: Dit is ver van ons, dat ons die Here sou verlaat om ander gode te dien;

17 want die Here onse God, dit is Hy wat ons en ons vaders uit Egipteland uit die slawehuis laat optrek het, en wat voor ons oë hierdie groot tekens gedoen het en ons bewaar het op die hele pad wat ons gegaan en onder al die volke waar ons dwarsdeur getrek het;

18 en die Here het al die volke en die Amoriet, die inwoner van die land, voor ons uit verdrywe. Ook ons sal die Here dien, want Hy is onse God.

19 Maar Josua het vir die volk gesê: Julle kan die Here nie dien nie, want Hy is 'n heilige God, Hy is 'n jaloerse God; Hy sal julle oortreding en julle sondes nie vergewe nie.

20 As julle die Here verlaat en vreemde gode dien, sal Hy julle weer kwaad aandoen en julle vernietig, nadat Hy aan julle goed gedoen het.

21 Toe sê die volk vir Josua: Nee, maar ons sal die Here dien.

22 Daarop sê Josua aan die volk: Julle is getuies teen julleself dat julle vir julleself die Here gekies het om Hom te dien. En hulle sê: Ons is getuies.

23 Verwyder dan nou die vreemde gode wat onder julle is, en neig julle hart tot die Here, die God van Israel.

24 Daarop sê die volk aan Josua: Ons sal die Here onse God dien en na sy stem luister.

25 En op dié dag het Josua met die volk 'n verbond gesluit en vir hulle 'n insetting en 'n reg vasgestel in Sigem.

26 En Josua het hierdie woorde in die wetboek van God geskrywe en 'n groot klip geneem en dié daar opgerig onder die eikeboom wat by die heilige plek van die Here is.

27 Toe sê Josua aan die hele volk: Kyk, hierdie klip sal 'n getuie teen ons wees, want hy het al die woorde van die Here gehoor wat Hy met ons gespreek het; en hy sal 'n getuie teen julle wees, sodat julle jul God nie verloën nie.

28 Toe het Josua die volk laat gaan, elkeen na sy erfdeel toe.

29 En ná hierdie dinge het Josua, die seun van , die kneg van die Here, gesterwe, honderd-en-tien jaar oud.

30 En hulle het hom begrawe op die grondgebied van sy erfdeel in Timnat-Serag wat op die gebergte van Efraim lê, noord van die berg Gaäs.

31 En Israel het die Here gedien al die dae van Josua en al die dae van die oudstes wat lank ná Josua nog in die lewe was en met al die werke van die Here bekend was wat Hy vir Israel gedoen het.

32 Ook die gebeente van Josef wat die kinders van uit Egipte saamgebring het, het hulle begrawe in Sigem, op die stuk grond wat Jakob van die kinders van Hemor, die vader van Sigem, vir honderd geldstukke gekoop het, en wat die kinders van Josef as erfdeel ontvang het.

33 En toe Eleásar, die seun van Aäron, gesterf het, het hulle hom begrawe op die heuwel van sy seun Pínehas wat aan hom gegee was op die gebergte van Efraim.

Pessoa
H8646
Terá
תֶּרַחterachΘαραTHara
Terá, filho de Naor, saiu de Ur dos caldeus com o filho Abrão, o neto Ló e a nora Sarai rumo a Canaã e morreu em Harã (Gênesis 11:31).
Citado em 10 versículos
Ver página completa
Pessoa
H85
Abraão
אַבְרָהָ֔םavərahamΑβρααμAbraam
Abraão, chamado por Deus, deixou a sua terra rumo a Canaã, recebeu a promessa de ser pai de muitas nações e foi pai de Isaque, o filho da promessa (Gênesis 12:1).
Significado: “Pai de uma multidão”
Ver página completa
Pessoa
H5152
Naor
נָחוֹרnachorΝαχωρNaxor
Naor, filho de Terá e irmão de Abraão, casou-se com Milca e foi avô de Rebeca, a mulher de Isaque (Gênesis 22:23).
Citado em 12 versículos
Ver página completa
Pessoa
H85
Abraão
אַבְרָהָ֔םavərahamΑβρααμAbraam
Abraão, chamado por Deus, deixou a sua terra rumo a Canaã, recebeu a promessa de ser pai de muitas nações e foi pai de Isaque, o filho da promessa (Gênesis 12:1).
Significado: “Pai de uma multidão”
Ver página completa
Pessoa
H6215
Esaú
עֵשָֽׂוesauΗσαυĒsau
Esaú, filho de Isaque e gêmeo de Jacó, vendeu ao irmão o direito de primogenitura por um prato de comida e foi o pai dos edomitas (Gênesis 25:30).
Significado: “Peludo”
Ver página completa
Pessoa
H6215
Esaú
עֵשָֽׂוesauΗσαυĒsau
Esaú, filho de Isaque e gêmeo de Jacó, vendeu ao irmão o direito de primogenitura por um prato de comida e foi o pai dos edomitas (Gênesis 25:30).
Significado: “Peludo”
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Levi
Moisés
מֹשֶׁ֔הmoshehΜωϋσῆςMōüsē͂s
Moisés, levita criado pela filha do faraó, foi chamado por Deus na sarça ardente, tirou Israel da escravidão do Egito e recebeu a lei no monte Sinai (Êxodo 3:4).
Significado: “Tirado das águas”
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Moabe
Balaque
בָּלָ֖קbalaq
Balaque, filho de Zipor e rei de Moabe, chamou o adivinho Balaão para amaldiçoar Israel, que acampava nas campinas de Moabe (Números 22:4).
Significado: “Devastador”
Ver página completa
Lugar Bíblico
Região / Território
Moabe
Hoje: Altiplano da Jordânia Central
מוֹאָבmoav
31,18° N, 35,70° L
Citado em 162 versículos
Ver página completa
Pessoa
H1160
Beor
בְּע֗וֹרbəor
Beor foi o pai de Balaão, o adivinho que Balaque chamou para amaldiçoar Israel (Números 22:5).
Significado: “Talvez um incêndio”
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Efraim
Num
נוּן֙nun
Num foi o pai de Josué, o servo de Moisés que conduziu Israel na conquista de Canaã (Êxodo 33:11).
Significado: “Peixe, portanto fértil, produtivo”
Ver página completa
Pessoa
H3290
Jacó
יַעֲקֹ֑בyaaqovΙακωβIakob
Jacó, filho de Isaque, comprou de Esaú o direito de primogenitura, lutou com Deus em Peniel e recebeu o nome Israel; seus doze filhos deram origem às tribos (Gênesis 32:28).
Significado: “Aquele que segura pelo calcanhar (suplantador)”
Ver página completa
Todos os capítulos de Josua 24
  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.