Pular para o conteúdo
Publicidade

JOB 1

21 en gesê: Naak het ek uit my moeder se skoot gekom, en naak sal ek daarheen terugkeer. Die Here het gegee, en die Here het geneem: die Naam van die Here sy geloofd!

22 By dit alles het Job nie gesondig en aan God niks ongerymds toegeskrywe nie.

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.

Veja também