Publicidade

Jó 25

Hoe sal die mens, wat 'n wurm is, rein kan wees voor die almagtige Regeerder van die heelal?

1 TOE het Bildad, die Suhiet, geantwoord en gesê:

2 Heerskappy en verskrikking is by Hom wat vrede maak in sy hoogtes.

3 Is daar 'n getal vir sy leërskare? En oor wie rys sy lig nie op nie?

4 Hoe sou dan 'n mens regverdig wees by God? En hoe sou hy rein wees wat uit 'n vrou gebore is?

5 Kyk, selfs die maan — hy skyn nie helder nie; en die sterre is nie rein in sy oë nie.

6 Hoeveel minder die mens, 'n maaier; en die mensekind, 'n wurm.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-06-19_11-20-24-