Pular para o conteúdo
Publicidade

JOB 38

4 Waar was jy toe Ek die aarde gegrond het? Gee te kenne as jy insig het.

5 Wie het sy afmetinge bepaal? jy weet dit mos! Of wie het daaroor die meetsnoer gespan?

6 Waar is sy fondamentklippe op ingesink? Of wie het sy hoeksteen gelê?

7 Toe die môresterre saam gejubel en al die seuns van God gejuig het?

8 En wie het die see met deure afgesluit toe dit uitgebreek, uit die moederskoot voortgekom het?

9 Toe Ek die wolk tot sy kleding gemaak het en die donkerheid tot sy windsel.

10 Toe Ek my grens daarvoor uitgebreek en grendel en deure gemaak het;

11 en gesê het: Tot hiertoe mag jy kom en nie verder nie; en hier word 'n grens gestel vir jou trotse golwe.

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.

Veja também