Pular para o conteúdo
Publicidade

Marcos 11

20 En toe hulle vroeg in die môre verbygaan, sien hulle die vyeboom, verdroog van die wortels af.

21 En Petrus het onthou en vir Hom gesê: Rabbi, kyk, die vyeboom wat U vervloek het, is verdroog.

22 Jesus antwoord en vir hulle: Julle moet geloof in God .

23 Want, voorwaar Ek vir julle dat elkeen wat vir hierdie berg : Hef jou op en werp jou in die see en nie in sy hart twyfel nie, maar glo dat wat hy , sal gebeur hy sal verkry net wat hy .

24 Daarom Ek vir julle: Alles wat julle in die gebed vra, glo dat julle dit sal ontvang, en julle sal dit verkry.

25 En wanneer julle staan en bid, vergeef as julle iets teen iemand het, sodat julle Vader wat in die hemele is, ook julle jul oortredinge mag vergewe.

Veja também