Publicidade

Filipenses 4

1 Tial, miaj fratoj amataj kaj alsopirataj, mia ĝojo kaj mia krono, tiel staru fortike en la Sinjoro, miaj amataj.2 Mi admonas Eŭodian, kaj mi admonas Sintiĥen, ke ili estu unuanimaj en la Sinjoro.3 Kaj mi petegas vin ankaŭ, sincera kunjugulo, helpu tiujn virinojn, ĉar ili kunlaboris kun mi en la evangelio, kune kun Klemento kaj miaj ceteraj kunlaborantoj, kies nomoj estas en la libro de vivo.4 Ĝoju en la Sinjoro ĉiam; denove mi diros:Ĝoju.5 Via mildeco estu konata al ĉiuj. La Sinjoro estas proksima.6 Pri nenio trozorgu; sed pri ĉio, per preĝo kaj peto kun dankesprimo, viaj deziroj sciiĝu al Dio.7 Kaj la paco de Dio, kiu superas ĉian intelekton, gardos viajn korojn kaj pensojn en Kristo Jesuo.8 Fine, fratoj, kio ajn estas vera, kio ajn honesta, kio ajn justa, kio ajn ĉasta, kio ajn ŝatinda, kio ajn bonfama; se estas ia virto, se estas ia laŭdo, tion pripensu.9 Kion vi lernis kaj ricevis kaj aŭdis kaj vidis en mi, tion faru; kaj la Dio de paco estos kun vi.10 Sed mi forte ĝojas en la Sinjoro, ke vi jam nun revivigis vian zorgon pri mi; vi ja estis zorgemaj, sed mankis al vi oportuna tempo.11 Tamen mi ne parolas rilate bezonon; ĉar mi lernis, en kia ajn stato mi estas, en tio esti kontenta.12 Mi scias humiliĝi, kaj mi scias ankaŭ esti en abundeco; ĉie kaj ĉiel mi lernis la sekreton pleniĝi kaj malsati, havi abundon kaj havi mankon.13 Mi ĉion povas fari en tiu, kiu min fortikigas.14 Tamen vi bone agis, partoprenante kun mi en mia suferado.15 Kaj vi mem, Filipianoj, ankaŭ scias, ke en la komenco de la evangelio, kiam mi foriris el Makedonujo, neniu eklezio komunikiĝis kun mi rilate donadon kaj ricevadon, krom vi solaj;16 ĉar eĉ en Tesaloniko vi pli ol unufoje sendis ion por mia bezono.17 Mi ne deziras la donacon; sed mi deziras la frukton, kiu plimultiĝos por via profito.18 Sed mi havas ĉion, kaj estas en abundeco; mi jam pleniĝis, ricevinte per Epafrodito vian senditaĵon, agrablan odoraĵon, oferon akceptindan, kiu plaĉas al Dio.19 Kaj mia Dio satigos ĉian vian bezonon, laŭ Sia riĉo en gloro en Kristo Jesuo.20 Nun al nia Dio kaj Patro estu gloro por ĉiam kaj eterne. Amen.21 Salutu ĉiun sanktulon en Kristo Jesuo. La fratoj, kiuj estas kun mi, vin salutas.22 Ĉiuj sanktuloj vin salutas, precipe tiuj, kiuj estas el la domanaro de Cezaro.23 La graco de la Sinjoro Jesuo Kristo estu kun via spirito.

1 Daarom, my geliefde broeders, na wie ek ook verlang, my blydskap en kroon, staan so vas in die Here, geliefdes.2 Ek vermaan Euodia en ek vermaan S¡ntich, om eensgesind te wees in die Here.3 En ek vra jou ook, opregte metgesel, wees hierdie vroue behulpsaam wat met my saam gestry het in die evangelie, ook saam met Clemens en my ander mede-arbeiders wie se name in die boek van die lewe is.4 Verbly julle altyd in die Here; ek herhaal: Verbly julle!5 Laat julle vriendelikheid aan alle mense bekend word. Die Here is naby.6 Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God.7 En die vrede van God, wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en julle sinne bewaar in Christus Jesus.8 Verder, broeders, alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat loflik is -- watter deug en watter lof daar ook mag wees, bedink dit.9 En wat julle geleer en ontvang en gehoor en in my gesien het, doen dit, en die God van vrede sal met julle wees.10 Ek het my grootliks verbly in die Here dat julle nou eindelik weer opgeleef het om aan my belange te dink; waaraan julle ook gedink het, maar julle het die geleentheid nie gehad nie.11 Nie dat ek dit uit gebrek sê nie, want ek het geleer om vergenoeg te wees met die omstandighede waarin ek is.12 Ek weet om verneder te word, ek weet ook om oorvloed te hê; in elke opsig en in alle dinge is ek onderrig: om versadig te word sowel as om honger te ly, om oorvloed te hê sowel as om gebrek te ly.13 Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.14 Nogtans het julle goed gedoen toe julle deel gehad het in my verdrukking.15 En julle, Filippense, weet ook dat in die begin van die evangelie, toe ek van Macedonië vertrek het, geen gemeente deel gehad het in my rekening van uitgawe en inkomste nie, behalwe julle alleen.16 Want ook in Thessalon¡ka het julle vir my behoefte meer as een maal iets gestuur.17 Nie dat ek die gawe soek nie, maar ek soek die vrug wat oorvloedig word op julle rekening.18 Maar ek het alles ontvang, en ek het oorvloed. Ek het dit volop noudat ek van Epafrod¡tus ontvang het wat deur julle gestuur is, 'n lieflike geur, 'n welgevallige offer, welbehaaglik by God.19 En my God sal elke behoefte van julle vervul na sy rykdom in heerlikheid deur Christus Jesus.20 Aan onse God en Vader die heerlikheid tot in alle ewigheid! Amen.21 Groet elke heilige in Christus Jesus. Die broeders wat saam met my is, groet julle.22 Al die heiliges, en veral die wat aan die keiserlike huis behoort, groet julle.23 Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle almal! Amen.

Veja também

Publicidade
Filipenses
Ver todos os capítulos de Filipenses
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_11-41-06-