Publicidade

Provérbios 4

1 Aŭskultu, infanoj, la instruon de la patro, Kaj atentu, por lerni prudenton;2 Ĉar bonan instruon mi donis al vi; Mian leĝon ne forlasu.3 Ĉar mi estis filo de mia patro, Dorlotata kaj sola de mia patrino.4 Kaj li instruis min, kaj diris al mi: Via koro akceptu miajn vortojn; Observu miajn ordonojn, kaj vi vivos.5 Akiru saĝon, akiru prudenton; Ne forgesu, kaj ne deflankiĝu de la paroloj de mia buŝo.6 Ne forlasu ĝin, kaj ĝi vin gardos; Amu ĝin, kaj ĝi zorgos pri vi.7 La komenco de saĝo estas:akiru saĝon; Kaj por via tuta havo akiru prudenton.8 Ŝatu ĝin alte, kaj ĝi vin altigos; Kaj ĝi donos al vi honoron, se vi ĝin enbrakigos.9 Ĝi donos ĉarman ornamon al via kapo; Belan kronon ĝi donacos al vi.10 Aŭskultu, mia filo, kaj akceptu miajn vortojn; Kaj multiĝos la jaroj de via vivo.11 Mi kondukos vin laŭ la vojo de saĝo; Mi irigos vin sur rekta vojstreko.12 Kiam vi iros, via irado ne estos malfaciligata; Kaj kiam vi kuros, vi ne falpuŝiĝos.13 Tenu forte la instruon, ne forlasu ĝin; Konservu ĝin, ĉar ĝi estas via vivo.14 La vojstrekon de malpiuloj ne iru, Kaj ne ekpaŝu sur la vojo de malbonuloj;15 Evitu ĝin, ne trapasu ĝin; Flankiĝu de ĝi, kaj preterpasu.16 Ĉar ili ne ekdormas, se ili ne faris malbonon; Kaj ili perdas la dorman ripozon, se ili ne pekigis;17 Ĉar ili manĝas panon de malpio Kaj trinkas vinon de krimo.18 Kaj la vojo de piuloj estas kiel lumo leviĝanta, Kiu ĉiam pli lumas ĝis plena tagiĝo.19 La vojo de malpiuloj estas kiel mallumo; Ili ne scias, je kio ili falpuŝiĝos.20 Mia filo, atentu miajn vortojn; Klinu vian orelon al miaj paroloj.21 Ili ne foriĝu de viaj okuloj; Gardu ilin en via koro.22 Ĉar ili estas vivo por tiuj, kiuj ilin trovis, Kaj sanigaj por ilia tuta korpo.23 Pli ol ĉion gardatan, gardu vian koron; Ĉar el ĝi eliras la vivo.24 Forigu de vi falsemon de la buŝo, Kaj malicon de la lipoj malproksimigu de vi.25 Viaj okuloj rigardu rekte, Kaj viaj palpebroj direktiĝu rekte antaŭen.26 Fortikigu la direkton de viaj piedoj, Kaj ĉiuj viaj vojoj estu firmaj.27 Ne ŝanceliĝu dekstren, nek maldekstren; Forigu de malbono vian piedon.

1 Hoor, julle seuns, na die tug van die vader, en luister om insig te leer ken;2 want ek gee aan julle goeie lering, verlaat my onderwysing nie.3 Want toe ek 'n seun was by my vader, teer en 'n enigste voor my moeder,4 het hy my geleer en vir my gesê: Laat jou hart my woorde vashou; onderhou my gebooie, dan sal jy lewe.5 Verkry wysheid, verkry insig; vergeet nie en wyk nie af van die woorde van my mond nie:6 verlaat dit nie, dan sal dit jou bewaar; kry dit lief, dan sal dit jou bewaak.7 Die beginsel van die wysheid is: Verwerf wysheid en verwerf insig deur al wat jy besit.8 Hou dit hoog, dan sal dit jou verhoog; dit sal jou eer as jy dit omhels.9 Dit sal 'n lieflike krans gee vir jou hoof, dit sal jou 'n sierlike kroon verskaf.10 Hoor, my seun, en neem my woorde aan; dan sal die lewensjare vir jou vermeerder word.11 In die weg van die wysheid onderrig ek jou, ek laat jou die spore van opregtheid betree;12 as jy loop, sal jou treë nie belemmer word nie, en as jy hardloop, sal jy nie struikel nie.13 Hou vas aan die tug, laat dit nie los nie; bewaar dit, want dit is jou lewe.14 Kom nie op die pad van die goddelose en betree die weg van die slegtes nie.15 Vermy dit, gaan nie daarop nie, wyk daarvan af en gaan verby;16 want hulle kan nie slaap as hulle geen kwaad doen nie; en hulle slaap is weg as hulle nie tot 'n val bring nie.17 Want hulle eet brood van goddeloosheid en drink wyn van gewelddadigheid.18 Terwyl die pad van die regverdiges is soos die lig van die môre glans, wat al helderder word tot die volle dag toe,19 is die weg van die goddelose soos duisternis: hulle weet nie waaroor hulle sal struikel nie.20 My seun, luister na wat ek sê, neig jou oor tot my woorde,21 laat hulle nie wyk uit jou oë nie, bewaar hulle binne-in jou hart.22 Want hulle is die lewe vir die wat hulle vind, en 'n genesing vir hulle hele liggaam.23 Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe.24 Verwyder van jou die valsheid van mond, en hou ver van jou af die verkeerdheid van lippe.25 Laat jou oë reguit kyk en jou ooglede hulle reg voor jou uit hou.26 Maak die pad van jou voet gelyk, en laat al jou weë vas wees,27 wyk nie regs of links af nie, hou jou voet ver van boosheid.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_11-41-06-